Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabanas Provenance Camp

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.1
Veiligheid
4.6
Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

River paradise. Perfect stopover but should have booked a few days. Stunning views of the river. Excellent fishing spot. Pity there are no self-catering options.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester W
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Verfrissend en ontspannend na 4 dae se roei. Die oord beskik oor vriendelike staff en 'n mooie uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lihana G
1 nag
3.2
Jun 2024

Lekker naby die grens. Ons het eers ons verkeerde kamers gekry en ingestap by mense wat reeds ingeboek was. Die vleis by die restaurant was verskriklik taai.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Aelene R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Lovely and clean, safe and beautiful setting. Very pleased with the location, friendly staff, and beautiful, clean family cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Berindina B
1 nag
4.8
Mrt 2023

Lekker ontspanne. Verblyf was skoon en netjies behalwe vir een huisie wat se gasgeiser nie gewerk het nie. Verder aangename ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chris B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2023

Goed geleë. Ons het net oornag, maar diens was goed al het ons laat die aand gearriveer.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marichen A
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2022

Die mooiste oornagverblyf op die oewer van die Oranjerivier. Cabanas is regtigwaar 'n juweel van plek, op die oewer van die Oranjerivier in Namibië en met die mooiste uitsigte oor die Oranjerivier. Akkommodasie is baie netjies en prentjiemooi. Ons het ook baie lekker gekuier langs die swembad, en die kos by die restaurant was ook lekker. Ek sal beslis weer hier kom bly, maar volgende keer vir langer. Bietjie duurder as ander plekke in omgewing, te danke aan die meer eksklusiewe ligging, maar ek beveel dit definitief aan. Dis regtig baie mooi en volgende keer sal ons langer kuier daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Liezl M
1 nag Saam met vriende
4.4
Jun 2022

Rustig op die Oranjerivier se wal. Cabanas Provenance Camp het 'n ongelooflike ligging. Die fasiliteite is netjies en ons het lekker gebly. Ons moes baie lank wag vir die aandete om bedien te word, en baie van die geregte op die spyskaart was nie beskikbaar nie. Dit was wel die begin van die skoolvakansie, maar die beplanning kon beter wees. Maar vir rustigheid en uitsigte kry hul volpunte. Veral na 'n lang wag by die grens.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2021

Vriendelike personeel wat uit hul pad gaan om jou gemaklik te laat voel. Vreeslik lekker gekuier, kamers was baie netjies en gemaklik. Sal definitief weer daar bly. See stars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Bernice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 460
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 460
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 423, Oranjerivier, Noordoewer, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cedafc69d57f0a3dbfc18bd9f544b249ca2af0b36e722b731c2609a862764711be632c2c67fb3b35ca333f9adce5d37ffff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 460 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 Plot 423 Orange River 0000 Karas 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -28.686258227058 17.558083534241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang