Cabin & Cottage Kaapsehoop
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Etienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 109
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Monika R - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige, veilige omgewing. Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasheer.
Helene C - Sep 2024
Algehele gradering
Ons het heerlik gebly en het niks kortgekom nie.
Justin J - Aug 2024
Algehele gradering
Peacefully perfect for a night or two stop over.
Koos D - Aug 2024
Algehele gradering
Skoon, netjies en stil, veilige verblyf.
Maureen S - Aug 2024
Algehele gradering
Lovely weekend, would recommend a Kaapsehoop getaway to everyone.
Lees meerAnelia L - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtig, rustige, ons gaan weer daar kuier.
Prisca V - Jun 2024
Algehele gradering
Veilig, rustig, pragtige tuin, warm, knus, gemaklik.
Riana R - Jul 2024
Algehele gradering
Koud maar snoesig.
Jacobus M - Jun 2024
Algehele gradering
Wonderlik
Glen C - Mei 2024
Algehele gradering
Awesome.
Zander J - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Riaan V - Apr 2024
Algehele gradering
Die kuier by die cabin en in Kaapsehoop was een van die beste herinneringe.
Michelle T - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, skoon en doodstil.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie, Michelle, vir jou mooi woorde van waardering! As jy weer kom, boek vir een nag en slaap vir twee.
Leon J - Jan 2024
Algehele gradering
Fantastiese ligging.
Sanette S - Jul 2024
Algehele gradering
Kan nie wag tot ons volgende besoek nie.
Ryan W - Mrt 2024
Algehele gradering
Thoroughly enjoyed our 5 nights, extremely comfortable. Friendly service.
Francois L - Jun 2024
Algehele gradering
Het net daar oornag maar was tevrede met die verblyf.
Mariaan P - Jul 2024
Algehele gradering
Rus en vrede weg van die stad af.
Pauline J - Jun 2024
Algehele gradering
Comfortable and good location.
Lees meerSimone O - Jul 2024
Algehele gradering
Cosy, kort net 'n kaggel.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie, Simone
Jip, ek stem! Die Cottage het wel 'n kaggel, maar die Cabin (hout struktuur) moet maar tevrede wees met 'n gas verwarmer. So het elke eenheid voordele bo die ander. Die Cabin is ruimer met 'n stoep, ens., en die Cottage is weer knus soos jy daar sê. Dankie vir die terugvoer, maybe one day.
Charl R - Jun 2024
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Lees meerCabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dit is vir my altyd jammer wanneer ons elkeen van ons gaste vriendelik vra om ons asseblief dadelik te laat weet as hulle iets nodig het tydens hul verblyf, en hulle sê dan niks totdat iets verkeerd loop en dit later in 'n negatiewe resensie uitloop ná hul verblyf. Tog moes ek besef toe die gaste vooraf gevra het of ons wyn-glase groot genoeg is, dat daar moontlik moeilikheid kan ontstaan.
Ons respekteer ons gaste sowel as die behoeftes van die inwoners van Kaapsehoop, maar geraas mag nooit voorkeur geniet bo ander mense nie. Ek moes ongelukkig vriendelik die gaste versoek om hul musiek af te draai nadat die bure my gekontak het, en toe wou die gaste selfs die bure se nommers hê.
Kaapsehoop is 'n pragtige plek, en ons straat is heerlik stil en rustig. Ons het al so baie groepe en families ontvang wat 'n fantastiese tyd gehad het sonder om oorboord te gaan.
As jy familie of vriende wil saamneem om te kuier, is die Cabin & Cottage ideaal met hul eie tuin, braai en kombuis met alles wat jy benodig.
Enigeen is welkom, solank die geraas binne perke bly (ek glo dit is 'n redelike versoek), en solank ons gaste ons dadelik laat weet as daar iets kort sodat ons dit kan regstel.
Laastens, die gas het net 'n gemiste oproep gegee en self die oproep beëindig, en nee, daar is geen skoonmaakdiens oor naweke nie (gelukkig is 99% van ons gaste baie netjies en ruim self op tussen hul verblyf).
Dankie vir die geleentheid om sake in perspektief te plaas.
Kobie V - Des 2023
Algehele gradering
Uiters goed geleë, baie netjies, baie rustig.
Lynnette S - Sep 2023
Algehele gradering
Lekker rustig.
Cindey C - Jul 2023
Algehele gradering
Baie netjies skoon en heerlike kaggel en gas-heater vir die koue dae.
Anjoret V - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en netjies. Huisie met 'n absolute welkom gevoel!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie Anjoret,
Dit is altyd vir ons lekker om te hoor ander mense geniet ook die Cabin & Cottage soos wat ons dit geniet wanneer ons ook 'n kansie kry.
As daar iets skort, wat ook kan gebeur, maak ons vinnig plan en sorteer dit uit.
Ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop, veilig wees, Etienne.
Michelle P - Nov 2023
Algehele gradering
Tranquil cabin.
Lees meerCabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Thank you Michelle, we truly appreciate your kind words. Since your stay in the cabin, we have added more fencing so pets can't get out unless they're very good jumpers, and the cabin also now has an open area shower.
Conrad B - Jul 2023
Algehele gradering
Oulike plekkie in Kaapsehoop, goed deurdagte uiteensetting.
Ettiene K - Feb 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Jeannine J - Feb 2023
Algehele gradering
Heelwat privaat. Ontspanne atmosfeer.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Goeie nuus! 1) Die cabin het nou 'n buite stort en 2) die waterdruk pomp is nou gekoppel aan solar so daar sal nie meer 'n watertekort wees tydens load shedding nie.
Wessel G - Jan 2023
Algehele gradering
Sal definitief weer gaan.
Anonieme gas - Apr 2023
Algehele gradering
Hugo V - Des 2022
Algehele gradering
Familievakansie tussen Kersfees en Nuwejaar 2022.
Michelle T - Des 2022
Algehele gradering
Fun family getaway with comfortable accommodation.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Good news: the cabin now has an open area shower apart from the two en-suite bathrooms. Also, the water pressure pump is now connected to solar, so no more water interruptions.
Thys S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie lekker en stil.
Sonette S - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige huis met baie goeie geriewe in 'n baie mooi omgewing.
Pietee B - Sep 2022
Algehele gradering
Rustig en gerieflik.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou wonderlike resensie, Pieter. Ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin & Cottage
Johan L - Sep 2022
Algehele gradering
Aangenaam en verfrissend!
Sonja N - Aug 2022
Algehele gradering
Pragtige area, skoon en netjies. Rustige atmosfeer.
Marthinus V - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Marianne V - Mrt 2022
Algehele gradering
Perfekte plekkie!
Zenobi V - Des 2022
Algehele gradering
Perfect getaway. The cottage has everything you need.
Glynis B - Feb 2022
Algehele gradering
A beautiful cabin in a beautiful town. Very quiet and secluded.
Ronel K - Nov 2022
Algehele gradering
Dis was 'n goed toegeruste eenheid en ons het die rustigheid geniet.
Gerhard W - Aug 2022
Algehele gradering
Netjies.
Pieter M - Sep 2022
Algehele gradering
Gerieflik en rustig.
Phia H - Apr 2022
Algehele gradering
Quiet end relaxed stay.
Suzette J - Feb 2022
Algehele gradering
Rustig, stil, gerieflike cabin.
Marlene K - Aug 2022
Algehele gradering
Perfect home away from home.
Danie B - Mei 2022
Algehele gradering
Rustig.
Sanet C - Des 2021
Algehele gradering
Aangenaam.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie vir die opruim van die werf, jul sorgsaamheid maak dit makliker vir ons om die cabin en tuin skoon en reg te hé vir volgende gaste, Kom kuier gerus weer.
Chante V - Nov 2021
Algehele gradering
Gerieflike verblyf!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie, ons is bly jul kon ontspan in die tuin en cabin. Sien gou weer.
Magda W - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf was snoesig en warm al was dit koud en nat buite!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Net so bly jul kon gemaklik wees binneshuis, al verander die weers-omstandighede buite, hoop ons sien gou weer!
Jessica A - Sep 2021
Algehele gradering
Net wat ons voor gesoek het!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie vir jul mooi woorde, dis verseker 'n veer in my hoed!
Sien gou weer,
Etienne
Van V - Aug 2021
Algehele gradering
Fantastiese, ongelooflike verblyf.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Jimmy S - Aug 2021
Algehele gradering
Cabin & Cottage Kaapsehoop is puik!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Mari K - Jul 2021
Algehele gradering
'n Snoesige wegbreek-plekkie.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Karin D - Jun 2021
Algehele gradering
Great stay and location, with electric blankets and heaters for the cold weather.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Cornell F - Mei 2021
Algehele gradering
Pragtig, gerieflik en netjies.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer Cornell. Dit was vir ons 'n plesier om julle by die Cabin te kon laat tuisgaan. Tot 'n volgende keer.
Wilma G - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, skoon naby die natuur en baie gerieflik.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Mariska V - Apr 2021
Algehele gradering
It was lovely and so relaxing!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dear Mariska
We are so pleased that you had a relaxing time with your family. That is the magic of Kaapsehoop! Hope to welcome you again in future.
Anita M - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtige gesellige huisie!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer Anita! Dis vir ons 'n voorreg dat jul kon kom uitspan by die Cabin! Tot 'n volgende keer.
Vriendelike groete
Etienne
Richard H - Feb 2021
Algehele gradering
Lekker rustig, mooi netjiese huisie, wat meer wil jy hê.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Richard. Ons is bly dat julle oorwegend alles volgens julle behoeftes kon vind.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin&Cottage
Brian P - Sep 2021
Algehele gradering
A very quaint and peaceful little village with charming accommodation.
Conrad J - Mrt 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige, aangename en private rusplekkie. Baie beïndruk met die skoonheid en netheid. Definitief 'n herhalende kuier werd!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Ons is so bly jy kon die stilte van Kaapsehoop kom geniet Conrad. Dankie vir jou terugvoer. Die private ligging van Cabin&Cottage is wat dit ekstra spesiaal maak- voldoende stilte maar steeds lekker stap afstand van alles wat Kaapsehoop bied. Hoop om jou weer by ons te kan verwelkom.
Fred S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie rustige en mooi omgewing.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie Fred vir jou resensie. Ons het lekker planne om Cabin&Cottage so stuk-stuk nog mooier te maak. Tot 'n volgende keer.
Etienne
Cabin&Cottage
Caty N - Des 2020
Algehele gradering
Lieflike kothuis in 'n betowerende dorpie.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
So baie dankie vir jul ondersteuning, ons sien uit om jul weer te ontvang in Kaapsehoop!
Groete,
Etienne
Juanita M - Nov 2020
Algehele gradering
Fantasties!
Elma N - Okt 2020
Algehele gradering
Perfek.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Goeie dag Elma, ons het soveel waardering vir jou resensie. Vertrou dat ons in die toekoms julle weer sal kan verwelkom. Vriende groete
Etienne
Cabin&Cottage
Naomi N - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik - Cabin lekker privaat en knus. Natuurskoon wonderlik
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit beteken geweldig baie vir ons om te weet dat julle julle kuier by die Cabin soveel geniet het. Tot ‘n volgende keer, seënwense.
Leon B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige eenheid.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie Leon, vir julle besonderse resensie. Ons verwelkom jul graag weer in die toekoms.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin & Cottage
Johannes L - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige plekkie, goed versorg, netjies met als wat mens wil hê.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie Johan vir jou terugvoer. Ons is bly julle het so lekker kon kuier by die Cabin, asook die omgewing só geniet.
Groete
Etienne
Cabin and Cottage
Magda N - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Wonderlike verblyf.
Ouwêreldse sjarme, skoon, vriendelike, wonderlike omgewing, pragtige tuin. Aangenaamste verblyf. Ons sal terug wees.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dear Magda,
We are thrilled to hear that you enjoyed your stay. It was a pleasure to host you and your family.
May you have a blessed New Year.
Kind regards,
Etienne
Cabin&Cottage
Simon K - Des 2019
Algehele gradering
Baie netjies.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Hallo Simon,
Dankie vir julle positiewe terugvoer en komplimente oor jul verblyf in die Cabin.
Ons het onlangs DSTV laat installeer in die Cabin asook Cottage. Die TV geriewe is nou in orde.
Vriendelike groete en seenwense.
Tilana K - Des 2019
Algehele gradering
Netjies, gerieflik en skoon.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Hallo Tilana en gesin,
Baie dankie vir julle mooi terugvoer. Ons is so bly dat julle jul kuiertjie by die Cabin geniet het! Ons het onlangs DSTV ook geinstalleer ter wille van daai reënerige aande!
Vriendelike groete en Ons verwelkom julle graag weer in die toekoms
Kobie V - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese wegbreek.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Goeie dag Kobie,
Ons het groot waardering vir jul praktiese terugvoer, dankie. Bly dat jul die verblyf geniet het. Kaapsehoop is besonders in terme van veiligheid en die een plek waar 'n mens heeltemal kan ontspan.
Hoop om jul in die toekoms weer te kan verwelkom!
Tania B - Okt 2019
Algehele gradering
Fantastiese naweek-wegbreek.
Daleen G - Sep 2019
Algehele gradering
Netjies, ruim, gerieflik, alles en meer wat mens benodig.
Amanda R - Sep 2019
Algehele gradering
Rustig.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Hallo Amanda
Dit was vir ons ‘n voorreg om julle by ons te laat tuisgaan. Ons verwelkom julle graag weer.
Vriendelike groete
Etienne
Eug C - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige plekkie in die hart van een van die mooiste dorpies in SA.
Mariska D - Mei 2019
Algehele gradering
Dit het soos huis gevoel.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Liewe Mariska
Dit was ons 'n voorreg om julle by die Cabin te laat tuisgaan. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer, ek is so bly julle het dit kon geniet as gesin.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin & Cottage
Mossie M - Apr 2019
Algehele gradering
So so lekker, sal enige tyd weer daar bly.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Wow, so baie dankie vir jul mooi terugvoer en seenwense Mossie. Sien jul graag weer in die toekoms!
Hartlike groete,
Cabin & Cottage
Elta V - Mrt 2019
Algehele gradering
Beste ooit!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou spesiale terugvoer Elta! Dit was vir ons 'n plesier om julle by die Cottage te laat tuisgaan en hoop om julle weer in die toekoms te kan verwelkom.
Hartlike groete,
Cabin & Cottage Kaapsehoop
Bev M - Mrt 2019
Algehele gradering
Etienne was a very attentive host. We loved staying there.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Etienne was 'n baie oplettende gasheer. Ons het daarvan gehou om daar te bly.
Die huisie was absoluut mooi en skoon. 'n Goed ingerigte huisie met al die geriewe. Dankie vir 'n wonderlike breek - ons sal beslis terugkom.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dear Bev,
It was such a pleasure meeting both of you.
We look forward to welcoming you back to Cabin & Cottage again in future!
Best regards
Etienne
Cabin & Cottage
Annalize B - Feb 2019
Algehele gradering
Absoluut fantasties. Pragtige omgewing en rustig.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer Annalize! Bly dat julle jul tyd in Kaapsehoop geniet het.
Phillip V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustigheid en vrede.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie Phillip vir jou mooi terugvoer. Dis vir ons ‘n voorreg om die mooi en rus van Kaapsehoop te kan deel.
Hoop om jul in die toekoms langer te laat kuier.
Vriendelike groete,
Etienne
Cabin & Cottage Kaapsehoop
Johann K - Nov 2019
Algehele gradering
Skoon en het alles wat nodig is.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Goeie dag Johann,
Dankie vir jul terugvoer asook om aspekte wat werk nodig het, onder ons aandag te bring.
Vriendelike groete,
Etienne
Cabin&Cottage
Heloise W - Apr 2019
Algehele gradering
Ons verblyf was baie aangenaam en het die eenheid baie gerieflik gevind.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer, Heloise. Ons is bly dat julle jul verblyf asook die pragtige Kaapsehoop omgewing geniet het.
Vriendelike groete,
Etienne
Cabin & Cottage
Shane C - Aug 2019
Algehele gradering
Peaceful.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Thank you for your positive review, Shane. We would appreciate further feedback on aspects that you may think we can improve on.
All the best,
Etienne
Cabin & Cottage Kaapsehoop
Marthinus K - Sep 2019
Algehele gradering
Verrassend, rustig en mooi.
Gideon B - Aug 2019
Algehele gradering
Dit was rustig en ontspannend.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Goeie dag Gideon,
Baie dankie vir u positiewe terugvoer.
Ons let ook op die sterre waar dit blyk dat daar wel aspekte is waaraan ons kan poog om aandag aan te gee.
Maryna F - Apr 2019
Algehele gradering
Cosy en vreeslik bederf.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Beste Maryna,
Ons is bly dat julle as gesin lekker bederf gevoel het vir die een aand wat julle by die Cottage oornag het. Ons vertrou dat julle 'n heerlike stapnaweek gehad het.
Vriendelike groete,
Etienne
Cabin & Cottage
Johan V - Okt 2019
Algehele gradering
Dit was aangenaam en skoon.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Johan.
Dit is vir ons 'n prioriteit om DSTV te installeer en sal dit so op die platform aandui sodra dit gedoen is.
Ons waardeer jul aanbeveling en kompliment, dankie. Sterre egter nie heeltemal ooreenstemmend met geskrewe terugvoer nie?
Het wel waardering vir die konstruktiewe voorstelle, dankie.
Vriendelike groete
Etienne,
Cabin&Cottage
Ane S - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, maar ongelukkig is die ligging verkeerd.
Lees meerCabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Kaapsehoop is oor die algemeen 'n stil dorpie. Tydens feestelike geleenthede poog inwoners en besoekers aan die dorp om mekaar so ver moontlik in ag te neem, spesifiek in terme van musiek, maar slaag nie altyd daarin nie. Ons het heeltemal begrip vir die feit dat die gas behoefte gehad het aan stilte die Sondag-oggend omrede hulle, ironies genoeg, deel was van 'n partytjie was wat tot laat die Saterdag-aand aan was wat ongelukkig ander inwoners en gaste se rus verstoor het.
Die gas se klagte is wel onder die aandag van die Bestuur van die kerk gebring en hul sal met graagte aandag gee om die volume van die musiek te verminder.
Vriendelike groete,
Cabin & Cottage
Marietjie T - Des 2018
Algehele gradering
Gemaklik en baie rustig.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Ons is so bly om te hoor dat jul Kaapsehoop en die pragtige omgewing so geniet het Marietjie. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan verwelkom.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin&Cottage
Ettienne S - Sep 2018
Algehele gradering
It was very nice.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Thank you, Ettienne for your great feedback. We are so pleased that you had a wonderful time. Looking forward having you again in future.
Kind regards,
Cabin and Cottage
Iain H - Aug 2018
Algehele gradering
Very good value.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dearest Lain, it was so wonderful to meet you and have you as our guests. Look forward to welcoming you again in future.
Renate S - Jul 2018
Algehele gradering
Pragtig en goeie diens.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Liewe Renate en Morne
Baie dankie vir jul mooi terugvoer! Dit was vir ons 'n voorreg dat julle by ons kon oornag as deel van julle vakansie. Ons hoop om jul weer in die toekoms te kan ontvang en dat jul langer tyd sal kan kom spandeer in ons mooie Kaapsehoop en omgewing.
Vriendelike groete!
Willie L - Jun 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en rustig met alles wat nodig is sonder fieterjasies.
Lees meerCabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Liewe Willie en Tokkie
Ons is so bly dat julle dit geniet het! Ons kan net dink watse mooi foto's julle geneem het en is in ons noppies dat julle by ons kon tuisgaan om die omgewing van Kaapsehoop behoorlik te geniet en verken.
Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te verwelkom.
Hartlike groete,
Etienne
Devin B - Mrt 2018
Algehele gradering
Uitmuntend. Pragtig, netjies en gemaklik met als wat mens nodig het en meer.
Lees meerCabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie Devin en vriende
Julle mooi terugvoer is vir ons baie bemoedigend, omrede ons nuut in die industrie is. Dit was 'n voorreg om jul daar te kon ontvang en sien uit om jul weer in die toekoms by Cabin & Cottage te verwelkom. Julle was wonderlike, bedagsame gaste en die ekstra geldjie vir ons skoonmaker het baie vir haar beteken, dankie.
Vriendelike groete
Reinhardt N - Feb 2018
Algehele gradering
Regtig die plek om te recharge.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie Reinhardt en familie, vir die wonderlike terugvoer. Ons is so bly jul kon lekker rus en kuier. Kom kuier gerus weer by die Cabin & Cottage.
Vriendelike groete
Etienne
Tania S - Jan 2018
Algehele gradering
Uitstekende verblyf, sal dit gerus aanbeveel.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Beste Tania,
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Dit was vir ons 'n voorreg om julle by die Cabin te laat tuisgaan. Hoop om julle weer te sien!
Groete,
Etienne
Cabin & Cottage
Amelia B - Des 2018
Algehele gradering
Rustig, gerieflik en gemaklik.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul resensie, Amelia. Dit was 'n voorreg om julle by ons te kon laat tuisgaan!
Vriendelike groete,
Cabin & Cottage Kaapsehoop
Susan K - Okt 2018
Algehele gradering
Lovely cabin with everything you need.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lieflike hut met alles wat jy nodig het.
Was mal oor ons verblyf by Cabin & Cottage. Lieflike tuin, lieflike hut, kombuis het alles wat jy nodig het. Dit was koud en ons het verwarmers aangesit en die beddens het elektriese komberse! Vriendelike personeel en Claudine was baie hulpvaardig en vriendelik. Sal weer daar bly. Dankie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Thank you for your lovely review Susan! Hope to see welcome you back again in future.
Hilary D - Okt 2018
Algehele gradering
From a huge selection of self-catering accommodation in Kaapsehoop, I am very pleased I chose Cabin & Cottage.
David K - Jul 2018
Algehele gradering
Excellent place to stay for a great holiday.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Thank you for your feedback, David. It was a pleasure having you and your family!
Looking forward welcoming you back in future.
Kind regards,
Etienne at Cabin & Cottage
Krige V - Aug 2018
Algehele gradering
Skoon en fantastiese diens!
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi terugvoer Krige. Ons hoop om jul gou weer te ontvang in Kaapsehoop.
Vriendelike groete
Etienne
Cabin & Cottage
Johann D - Mrt 2018
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Dankie Johann, kom kuier gerus weer!
Groete,
Etienne
Cabin&Cottage
Danie D - Jan 2018
Algehele gradering
Netjies en gerieflik met 'n lekker bed.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jul terugvoer.
We appreciate all the advice we can get, and also make it our mission to address any shortcomings immediately so that every future booking benefits from previous comments and advice.
When we don't agree with a specific rating such as the safety factor in this rating and we will still investigate on how we can improve. I will fail myself however if I don't mention that Kaapsehoop, and more specifically Vogel street, is the one place in this country where I feel safe to sleep in the middle of the road. Except for occasional horses coming by, so it's that safe.
Baie dankie, ons gee aandag aan jul advies en hoop om jul volgende kuier nog lekkerder te maak.
Nic C - Jul 2018
Algehele gradering
Netjies, skoon en rustig.
Cabin & Cottage Kaapsehoop se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Nic, en baie bly dat jul gemaklik gebly het. Ons neem kennis van jul sterre en is baie nuuskierig rondom die Ligging resensie. Ons sal jul terugvoer waardeer rondom wat jul behoeftes sou wees in terme van die ligging van Cabin & Cottage. Ons algemene belewenis is dat mense die stilte en privaatheid van die straat baie geniet. Hoor graag van jou. Vriendelike groete
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vogelstraat 56, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang