Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin & Cottage Kaapsehoop

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 109 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Monika R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Pragtige, veilige omgewing. Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasheer. Dis 'n pragtige huisie, baie goed toegerus. Heerlike wegbreek. Kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helene C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het heerlik gebly en het niks kortgekom nie. Dit was ysig koud die naweek, maar tussen die houtstofie en gasverwarmer was die Cottage knus en warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Peacefully perfect for a night or two stop over. Absolutely amazing. The little cottage was exactly what we expected and wanted. The hosts were superb. All amenities were accounted for. Superb WiFi - excellent shower (much needed after a long journey).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koos D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Skoon, netjies en stil, veilige verblyf. Baie skoon en goed toegeruste eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Lovely weekend, would recommend a Kaapsehoop getaway to everyone. The cabin and garden are lovely and what a beautiful part of the country. The cottage needs some TLC, especially the bathroom. The village of Kaapsehoop is stunning; we were even lucky to see some of the wild horses on our last day there. The two restaurants are very nice and I really loved the Bohemian Cafe - very arty and unusual. We had a great weekend. The host was very attentive and liaised via WhatsApp, but we did not need anything else as the properties have all that you require. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtig, rustige, ons gaan weer daar kuier. Hierdie was ons eerste besoek aan Kaapsehoop. Pragtige dorpie, en ons het lekker gebly by Cabin & Cottage. Ons sal graag weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Prisca V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Veilig, rustig, pragtige tuin, warm, knus, gemaklik. Ons het heerlik gebly! Warm, knus en vriendelik! Die bed was super luuks en die warmwater oorvloedig. Pragtige veilige tuin vir ons hondjies. Rustig onder die lieflike bome en gemaklik naby om oral heen te stap. Ons het veral die "movies" op dvd's vreeslik geniet. Uitstekende keuses. DANKIE. Ons sal beslis weer by julle kuier in die cabin. Dis so outentiek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Koud maar snoesig. 'n Heerlike snoesige huisie wat goed geleë is en binne stapafstand van alles. Ons het dit ook geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Wonderlik Dit was ongelooflik lekker by die cottage. Eienaar het ons geskuif van die kleiner plek na die groter plek sonder enige kostes. Ons was 3 volwassenes. Alle gereiwe vir self-catering was daar gewees. Dit was vrek koud en die elektriese komberse was 'n bonus en die gas-heater maak dit baie warm in die voorhuis. Daar is braaigeriewe vir ons braai-manne. Die plek was ook besonders skoon gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glen C
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Awesome. We enjoyed our stay at the cottage.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Etienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 109

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 200
R1 200 R1 020
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vogelstraat 56, Kaapsehoop, 1211, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f566e0d81d21e9a48c3911d431eed85c37547ea821388df3017a3cb5dc17cf3347d2e3384a8b9d582e8cf5993f756982034?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 020 per nag, vir 2 mense 109 5 1 5 56 Vogel Street Kaapsehoop 1211 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.589584767007 30.767891854048

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang