Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin 1 @ Eagle Falls Country Lodge & Adventures

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge & Adventures, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Eagle Falls Country Lodge & Adventures is in Uniondale geleë en bied 'n rustige omgewing waar gaste kan ontspan of aan 'n rits buitemuurse aktiwiteite kan deelneem. Die lodge bied 'n mengsel van ontspanning en avontuur in 'n natuurlike omgewing.

Die oopplankothuis bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelbed, 'n aparte slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitarea met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n houtdek met sitplek en 'n pragtige uitsig. Aktiwiteite op die perseel sluit voetslaan, abseil, perdry en snoeker in. Daar is ook 4x4-roetes, rotsklim, swem in natuurlike rotspoele, San-grotte om te verken en 'n natuurlike brug.

Die lodge is 'n fantastiese basis vanwaar gaste die Langkloofstreek kan verken, vrugteplase kan besoek en vars produkte van plaasstalletjies kan koop. Indien gaste in die teenoorgestelde rigting op pad is, kan hulle gewilde besienswaardighede soos die Kangogrotte, volstruisplase, 'n krokodilplaas en wynplase langs die roete besoek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.1/5

Michael Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 37

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge & Adventures, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruigtenfontein-plaas, Eagle Falls Country Lodge & Adventures, Uniondale, 6460, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf4bfb55d020f5cbd0d8335e2bb76046ab64161b9ac7bb733b04a065992fb6cda22560ef591777dfcb0582c13e3574e290fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 4 mense Ruigtenfontein Farm Eagle Falls Country Lodge & Adventures 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.737331104745 22.821865081787

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang