Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin in da Woods

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Juan V
1 nag
5.0
Sep 2024

Rustig, mooi en 'n goeie verandering van ander verblyf af. Eenheid was baie skoon en die gasheer het vriendelik gehelp en my tuis laat voel. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Cabin in da Woods
Dankie vir die verblyf, Juan. Dit was 'n plesier om julle twee hier te hê en ons sien vooruit dat julle weer terugkom. Baie groete.

Annalize L
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Asemerowende uitsig en rustig. Gasheer uitstekend en verblyf heerlik. Cabin in Dawoods was presies wat ek wou gehad het. Ek het hulle gekies vir die "view" en die rustigheid en dit is presies wat ek gekry het. Gasheer is uitstekend en het uit hulle pad gegaan om my gemaklik te laat voel. Die kos was besonders en ek het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sven
Cabin in da Woods
Dankie vir die verblyf, Annalize. Dit was 'n plesier. Groete, Sven.

Francois B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

It was the most amazing weekend! We cannot recommend Cabin in da Woods enough. It was the most amazing weekend, and we had the most awesome hosts who went out of their way to make our stay memorable! We enjoyed every moment from arriving to when we departed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ghiete M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Magical getaway with amazing views and friendly hosts. Our stay at this Cabin in da Woods was nothing short of extraordinary! The serene beauty of the cabin and the warm hospitality of our hosts made it an unforgettable experience. They truly went above and beyond to ensure our comfort and enjoyment throughout our stay. The cabin itself was cosy, immaculately clean, and thoughtfully stocked with tea, coffee, and biscuits, and on top of that, a delightful array of drinks available from the honesty bar. The breathtaking views and nearby hiking trails added an extra layer of magic to our getaway. We're already planning our next visit to explore more of this idyllic retreat. Highly recommended!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Sven Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 2 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Bay-weg 12, BokkemansKloof, Houtbaai, Kaapstad, 2086, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2adedbecb718ab955dc50c137753b1838f1328eed5c2521e430a931b2e8d35b98611c81ec1753aa84b7fd486898d21ffc154?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 850 per nag, vir 4 mense 4 5 1 5 12 Bay Road, BokkemansKloof Hout Bay 2086 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -34.018192354266 18.391604969897

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang