Cabin in the Woods
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cabin in the Woods is op Languedoc-plaas geleë en bied rustige, gerieflike selfsorgverblyf op 'n huislike, Kaapse plaas in die pragtige Blaauwklippenvallei, net 10 minute vanaf die historiese dorp, Stellenbosch.
Die houthuisie beskik oor 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, ketel, 'n yskas, breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het ook 'n privaat ingang, 'n houtdek met 'n uitsig oor die eenddam en 'n vuurput met braaigeriewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Diana Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 43
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blaauwklippen-weg, Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap