Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cabin Inn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 117, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cabin Inn is 'n bekoorlike, knus woonstel op die eienaar se perseel in die klein hawedorpie Yzerfontein. Die lieflike woonstel bied slaapplek aan 2 gaste wat op soek is na 'n rustige oornagplek.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is met 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n gemaklike rusbank, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel vir 2.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan nabygeleë aktiwiteite en besienswaardighede soos perdry, safari-fietsry, die Weskus Nasionale Park, Weskus Plaasstalletjie, die strand en bootry geniet.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Ligging

  • Atlantic-rylaan 117, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Atlantic-rylaan 117, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc18d951229df4d4b1331739573d6188ccfa7a30b86cc15c5f4027beb3f709634a422c6cbaf54f27af26d40947156e83b68ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 117 Atlantic Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.363833012579 18.167305503076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang