Cacadu Country and Retreat Stay
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Cacadu Country and Retreat Stay bied oornagverblyf net 300 m vanaf Laerskool De Hoop in De Hoop, Cacadu.
Hierdie chalet bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens. Die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die tweede slaapkamer het 'n yskassie, mikrogolf, toebroodjierooster, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is gratis WiFi en 'n TV. Die kombuis en oopplan-leefarea is in 'n aparte gebou 'n paar meter ver.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
3.5/5
Nontanda Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 4
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
Sien meer verblyf in Grens Area Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: emaBheleni, De Hoop, Cacadu, 5410, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang