Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cachet Corner

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna-marié L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Ons het oorgeslaap oppad na die Noorde en dit was die perfekte plek daarvoor! Cachet Corner is 'n lieflike en baie netjiese blyplekkie. Dit is geleë in 'n stil, rustige area. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Cachet Corner
Anna-Marie, ons sien uit om julle weer by Cachet Corner te verwelkom.

Corinne M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Perfect for a night over. Clean, spacious room. All you need for one night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan F
1 nag
5.0
Mrt 2023

Goeie verblyf. Gerieflik en alles is skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene H
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2024

Tevrede. Heerlik gebly. Load shedding sonder 'n waaier nie so lekker nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Trudine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Rustig. Ek was bietjie ongelukkig want ons het die Saterdag ingeboek en nie gestort nie. Wou toe Sondagoggend lekker warm stort, toe staan ek onder yskoue water. Het toe die huiseienaar gesê, toe sit sy die geyser aan. Ek wil nie kla nie maar dit het gebeur.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Julle maak Bloemfontein lekker. Sulke gasvrye, warm, vriendelike en maklike mense. Ons het só tuis gevoel. Baie baie dankie vir julle goeie diens en pragtige plekkie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mokhethi M
Kort verblyf
4.8
Okt 2022

It was a home away from home. The reception was so warm. The owner welcomed me with a smile and the place is beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Piet W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2022

Kamer skoon en netjies. Baie lekker gebly, baie stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Lizanne D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Lieflik! Ek en my man het by Cachet Corner oornag op pad na die Run the Karoo in Middelburg. Cachet Corner het alles wat nodig is en lyk presies soos op die foto. Dit was nogal koud en daar was 'n lieflike warm kombers. Ons het baie lekker oorgebly en sal beslis weer daar oornag. Baie dankie aan Janine vir haar gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mellisa V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2021

Rustige en stil omgewing. Baie vriendelike ontvangs, plekkie baie netjies en skoon met alles reeds daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97de403bcccab0aadb66e0288d5e17682a6390ea7ddd183760c4f2d034958b62591b3b8c7acf050707164a29ca61f5e16e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Cachet Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079753781507 26.216192446033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang