Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cachet Corner

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Cachet Corner
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5
Anna-marié L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marié L

Ons het oorgeslaap oppad na die Noorde en dit was die perfekte plek daarvoor!

Cachet Corner is 'n lieflike en baie netjiese blyplekkie. Dit is geleë in 'n stil, rustige area. Ons kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Cachet Corner se terugvoer

Anna-Marie, ons sien uit om julle weer by Cachet Corner te verwelkom.

Cachet Corner
Corinne M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne M

Perfect for a night over.

Clean, spacious room. All you need for one night.

Johan F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan F

Goeie verblyf.

Gerieflik en alles is skoon en netjies.

Dalene H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dalene H

Tevrede.

Heerlik gebly. Load shedding sonder 'n waaier nie so lekker nie.

Trudine C - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trudine C

Rustig.

Ek was bietjie ongelukkig want ons het die Saterdag ingeboek en nie gestort nie. Wou toe Sondagoggend lekker warm stort, toe staan ek onder yskoue water. Het toe die huiseienaar gesê, toe sit sy die geyser aan. Ek wil nie kla nie maar dit het gebeur.

Lisa S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa S

Julle maak Bloemfontein lekker.

Sulke gasvrye, warm, vriendelike en maklike mense. Ons het só tuis gevoel. Baie baie dankie vir julle goeie diens en pragtige plekkie.

Mokhethi M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mokhethi M

It was a home away from home.

The reception was so warm. The owner welcomed me with a smile and the place is beautiful.

Piet W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Piet W

Kamer skoon en netjies.

Baie lekker gebly, baie stil omgewing.

Lizanne D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizanne D

Lieflik!

Ek en my man het by Cachet Corner oornag op pad na die Run the Karoo in Middelburg. Cachet Corner het alles wat nodig is en lyk presies soos op die foto. Dit was nogal koud en daar was 'n lieflike warm kombers. Ons het baie lekker oorgebly en sal beslis weer daar oornag. Baie dankie aan Janine vir haar gasvryheid.

Mellisa V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mellisa V

Rustige en stil omgewing.

Baie vriendelike ontvangs, plekkie baie netjies en skoon met alles reeds daar.

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97de403bcccab0aadb66e0288d5e17682a6390ea7ddd183760c4f2d034958b62591b3b8c7acf050707164a29ca61f5e16e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Cachet Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079753781507 26.216192446033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang