Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cachet Corner

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cachet Corner is in Dan Pienaar in Bloemfontein geleë en bied verblyf vir 2 mense.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang, en is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en het 'n stort en 'n en suite-toilet.

Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid is toegerus met 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n werkplek, asook WiFi-toegang.

Onderdakparkeerplek word agter 'n veiligheidshek voorsien.

Cachet Corner is 1,3 km vanaf Preller Square Winkelsentrum geleë wat verskeie winkels en restaurante bied. Bloemfontein bied doendinge soos staproetes, valskermspring, sterrekyk by die Boyden-sterrewag, asook verskeie museums, winkels en restaurante. Gaste kan ook die Vrystaatse Nasionale Botaniese Tuin, die Franklin-wildreservaat of die Hamiltonpark besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Malaria-vrye streek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Anna-marié L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het oorgeslaap oppad na die Noorde en dit was die perfekte plek daarvoor! Cachet Corner is 'n lieflike en baie netjiese blyplekkie. Dit is geleë i...
Sien meer
Okt 2023
Corinne M
Gesin met tieners
5.0
Perfect for a night over. Clean, spacious room. All you need for one night.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2023
Johan F
5.0
Goeie verblyf. Gerieflik en alles is skoon en netjies.
Mrt 2023
Trudine C
Saam met lewensmaat
4.8
Rustig. Ek was bietjie ongelukkig want ons het die Saterdag ingeboek en nie gestort nie. Wou toe Sondagoggend lekker warm stort, toe staan ek onder ys...
Sien meer
Jun 2023
Dalene H
Saam met lewensmaat
4.6
Tevrede. Heerlik gebly. Load shedding sonder 'n waaier nie so lekker nie.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Cachet Corner het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cachet-straat 15, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe97de403bcccab0aadb66e0288d5e17682a6390ea7ddd183760c4f2d034958b62591b3b8c7acf050707164a29ca61f5e16e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 Cachet Street Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.079753781507 26.216192446033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang