Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cadle House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
James Barrie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Comfortable. Clean and friendly. Great host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desere R
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Heerlik en netjies. Skoon en netjies! Ek sal elke keer daar slaap as ek in die area is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ouwêreld sjarme. Ons is baie vriendelik ontvang. Kon oorstap na klein sentrum met verskeie wegneemetes. Die onderdak patio laat ruimte vir bene rek na 'n lang dag op die pad. Silwerskoon met kwaliteit linne en handdoeke. Lekker snoesig geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gys B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het lekker en rustig gelaap. Alles was skoon en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en het lekker gebly by Cadle House. Skoon en netjiese verblyf teen billike prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
3.6
Mrt 2024

Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ephraim V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Welcoming place to relax and detoxify psycho-emotional illness. Peaceful place and friendly, understanding, welcoming host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anna K
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Baie netjies en skoon. Sal weer van hulle gebruik maak. Baie netjies en skoon, afgesien van die feit dat dit in die dorp is, was dit baie stil. Met die pragtige tuin en bome voel jy nie in die dorp nie. Baie beslis waarde vir jou geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lireze G
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Sien sterre. Skoon, netjies, privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vikki W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Perfect overnight stop. Pick n Pay across the road for convenience. With loadshedding owners ensure guests have hot showers with a generator.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wondelik geleë, skoon en netjies, vriendelike eienaar. Wondelik geleë, skoon en netjies, vriendelike eienaar. Wanneer jy in Vryheid moet oorslaap om watter rede ookal - bespreek by Elzabe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqDnLTOQeLL5TBHJIznthAtGqlylbeNXgzSYcoiNLHS6BFxEMdl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 153 Utrecht Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.767530161239 30.788956538692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang