Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cadle House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R800 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cadle House bied gaste-eenhede in Vryheid en dis ideaal naby verskeie geriewe in die middedorp geleë.

Daar is 2 individueel versierde eenhede wat 2 enkelbeddens of ’n koningingrootte-bed het. Elke eenheid het ’n en suite-badkamer met ’n stort, ’n kombuisie met ’n yskassie en mikrogolfoond, asook gratis WiFi, ’n platskerm-TV met sekere satelliet-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die gastehuis het ’n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Cadle House is naby restaurante, winkels, supermarkte en ander geriewe in die dorp.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
James Barrie V
Besigheidsreis
5.0
Comfortable. Clean and friendly. Great host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Desere R
Besigheidsreis
5.0
Heerlik en netjies. Skoon en netjies! Ek sal elke keer daar slaap as ek in die area is.
Jun 2024
Marie B
Saam met lewensmaat
5.0
Ouwêreld sjarme. Ons is baie vriendelik ontvang. Kon oorstap na klein sentrum met verskeie wegneemetes. Die onderdak patio laat ruimte vir bene rek na...
Sien meer
Jun 2024
Gys B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het lekker en rustig gelaap. Alles was skoon en gerieflik. Ons was vriendelik ontvang deur die gasheer en het lekker gebly by Cadle House. Skoon e...
Sien meer
Mei 2024
Ephraim V
Saam met lewensmaat
5.0
Welcoming place to relax and detoxify psycho-emotional illness. Peaceful place and friendly, understanding, welcoming host.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Cadle House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vryheid KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Utrechtstraat 153, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqDnLTOQeLL5TBHJIznthAtGqlylbeNXgzSYcoiNLHS6BFxEMdl?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 153 Utrecht Street Vryheid 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.767530161239 30.788956538692

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang