Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caesar's Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 17 resensies vir Caesar's Self-catering
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Filip B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Filip B

Thoroughly enjoyed my stay.

Excellent amenities and good value for money. Would highly recommend this venue.

Caesar's Self-catering se terugvoer

It was a pleasure hosting you.

Caesar's Self-catering
Rassia V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rassia V

Very peaceful.

The best people and friendly place were equipped with everything. The place is close to shops and I will highly recommend it to anyone who wants to make another booking in a month's time.

Engela F - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Engela F

Alles wat jy nodig het!

Goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Nicky S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Gerieflik.

Ek het baie lekker gebly ja.

Mlo M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mlo M

Quite and peaceful. I enjoyed my stay.

Wonderful stay and good location.

Caesar's Self-catering se terugvoer

Thanks Mlo, it was a pleasure hosting you.

Caesar's Self-catering
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Maylene S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maylene S

Perfek.

Wat 'n lieflike plek! Dit is regtig waarde vir jou geld. Goeie ligging en alles tot jou beskikking, wat jy nodig kan hê. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie aan Denise en Ché!

Marina R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina R

Ons 3 dae-kuier was puik gewees. Alles en meer was voorsien. Denise en Calton het ons so welkom laat voel. Sal beslis dit vir vriende aanbeveel.

Fantastiese verblyf. Baie goeie ligging, so sentraal, veilig en heeltemal apart van eienaars gewoon. Was 'n lekker vakansie. Bravo!

Esme B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme B

Gerieflik, 'n week lank gekuier.

Ons het Caesars as basis gebruik om die omliggende dorpe te besoek. Dit was gerieflik sentraal geleë en het alles gehad wat nodig was vir 'n langer verblyf — solank mens om die load shedding-skedule werk vir kosmaak. Die kombuis is goed toegrus en die een vertrek is lekker ruim.

Louise W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise W

Gerieflik, veilig en netjies.

Woonstel was gerieflik, houtdek buite is heerlik om te sit met jou oggendkoffie.

Aaron N - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aaron N

Lovely hosts, friendly and super happy with the place.

Value for money and safe.

Caesar's Self-catering se terugvoer

Thank you Fabian, it was a pleasure hosting you.

Caesar's Self-catering
Cayla E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cayla E

Vriendelike, behulpsame gashere.

Kon altyd staat maak op die eienaars. Woonbuurt is in 'n veilige omgewing.

Caesar's Self-catering se terugvoer

Dankie Cayla

Caesar's Self-catering
Deon V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Ons het baie lekker gebly by Caesar's Self-catering. Dit is baie waarde vir geld en alles wat 'n mens nodig het. Sal Caesar's Self-catering beslis aanbeveel.

Dankie Denise en Carlton. Ons het ons verblyf by Caesar's Self-catering baie geniet. Ons sal beslis aanbeveel om hier te bly, want dit is rustig en waarde vir geld.

Carla P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carla P

Ek het lekker gebly en gewerk van daar af.

Ons het daar gebly vir die week. Ek het meestal van daaraf gewerk terwyl my man gereis het. Hulle honde was baie oulik (ons is mal oor honde) en hulle het toegelaat dat hulle by ons kon wees. Denise-hulle was baie vriendelik en behulpsaam toe die internet probleme gegee het.

Romeo D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romeo D

Die plek is baie mooi en standaard van die kamer is hoog.

'n Baie rustige en veilige plek en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Bernard K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bernard K

Dit was baie aangenaam.

Eienaars was baie vriendelik, en die naweek daar was awesome.

Minjo V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Minjo V

Warm welcome, comfortable stay.

The hosts are very friendly, the accommodation was comfortable and clean.

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84BdO5x5xZqJ92UrCtcW4YXed2L3flLFWisn2iQl1T1OukV5Dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 23 North Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0739761 18.8372528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang