Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caesar's Self-catering

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Filip B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Thoroughly enjoyed my stay. Excellent amenities and good value for money. Would highly recommend this venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Denise
Caesar's Self-catering
It was a pleasure hosting you.

Rassia V
Lang verblyf
5.0
Mei 2024

Very peaceful. The best people and friendly place were equipped with everything. The place is close to shops and I will highly recommend it to anyone who wants to make another booking in a month's time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Engela F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Alles wat jy nodig het! Goeie waarde vir geld, baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicky S
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Gerieflik. Ek het baie lekker gebly ja.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mlo M
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Quite and peaceful. I enjoyed my stay. Wonderful stay and good location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Denise
Caesar's Self-catering
Thanks Mlo, it was a pleasure hosting you.

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Maylene S
Kort verblyf
5.0
Nov 2023

Perfek. Wat 'n lieflike plek! Dit is regtig waarde vir jou geld. Goeie ligging en alles tot jou beskikking, wat jy nodig kan hê. Ek sal enige tyd weer teruggaan. Baie dankie aan Denise en Ché!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marina R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Ons 3 dae-kuier was puik gewees. Alles en meer was voorsien. Denise en Calton het ons so welkom laat voel. Sal beslis dit vir vriende aanbeveel. Fantastiese verblyf. Baie goeie ligging, so sentraal, veilig en heeltemal apart van eienaars gewoon. Was 'n lekker vakansie. Bravo!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esme B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Gerieflik, 'n week lank gekuier. Ons het Caesars as basis gebruik om die omliggende dorpe te besoek. Dit was gerieflik sentraal geleë en het alles gehad wat nodig was vir 'n langer verblyf — solank mens om die load shedding-skedule werk vir kosmaak. Die kombuis is goed toegrus en die een vertrek is lekker ruim.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Gerieflik, veilig en netjies. Woonstel was gerieflik, houtdek buite is heerlik om te sit met jou oggendkoffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 250
R1 250 R1 125
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noordlaan 23, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84BdO5x5xZqJ92UrCtcW4YXed2L3flLFWisn2iQl1T1OukV5Dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag, vir 3 mense 17 5 1 5 23 North Avenue Westridge 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.0739761 18.8372528

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang