Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cairos Guest House

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Cairos Guest House
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Ansie V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie V

Awesome.

Dit is was 'n baie lekker plek en sal dit aanbeveel vir mense wat wil oorslaap. Glad nie spyt ons het by hulle uitgekom nie. Baie dankie.

Cairos Guest House se terugvoer

Ansie, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer.
Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan ontvang. Baie seën vir julle.

Cairos Guest House
Francois D - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D

Puik waarde vir geld.

Ons het die heel goedkoopste kamer gekies, aangesien ons rerig net slaapplek gesoek het, en het dus nie veel verwag nie. Ons word toe lekker verras met vriendelike ontvangs, netjiese kamer, gemaklike beddens en genoegsame geriewe. Ons was rerig spyt dat ons nie langer kon oorbly nie!

Hennie Hugo H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie Hugo H

Goeie waarde teen billike tarief.

Ons het 'n kamer met twee enkelbeddens bespreek. Met ons aankoms het Buks ons egter opgradeer na 'n kamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer sonder enige ekstra koste. Buks is vriendelik, die verblyf is baie veilig en die verblyf-eenheid is baie netjies en goed toegerus. Ek kan Cairos met 'n oop gemoed vir enigiemand aanbeveel.

Cairos Guest House se terugvoer

Baie dankie Hennie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.

Cairos Guest House
Flippie B - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Flippie B

Teleurstellend.

Nee, die kamer was koud, daar was geen plafon nie, slegs 'n sinkdak. Die kombers was vol brandmerke en gatte. Die badkamer was vuil, die verf was afgekom en dit was vol muf. Die sinkdak in die badkamer was ook vol muf en roes.

Cairos Guest House se terugvoer

Hi Flippie
Ek is regtig jammer dat jy daai kamer so sleg beleef het.
Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons gaan aan dit aandag gee.
Voorspoed vorentoe


Cairos Guest House
Mariana P - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana P

Gerieflik en netjies.

Baie netjiese, skoon kamer met baie vriendelike diens. Uit hulle pad gegaan om alle vereistes te voldoen aan.

Cairos Guest House se terugvoer

Mariana,

Dankie dat jul Cairos gekies het. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.

Seenwense

Cairos Guest House
Maria V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

Heerlik gekuier!

Die plek was baie netjies, skoon en veilig en eienaars se gasvryheid het on verwagtinge oortref.

Cairos Guest House se terugvoer

Maria,

Dankie dat jul ons gekies het. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer.

Seenwense

Cairos Guest House
Blanchelle T - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Blanchelle T

Ons was hartik verwelom deur Buks en het dadelik tuis gevoel.

Die plekkie was skoon en netjies en ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Baie dankie Cairos.

Cairos Guest House se terugvoer

Baie dankie Blanchelle. Dankie dat julle ons plek gekies het
Baie blessings.

Cairos Guest House
Surina T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Surina T

Uitstekende diens, vriendelike mense, baie welkom gevoel.

Ons span werkers het daar gebly vir twee nagte. Hulle het heerlik geslaap na 'n lang dag se harde werk. Die plek was netjies en skoon. Hulle sê baie dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en uitstekende diens.

Cairos Guest House se terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle werkers te kon ontvang.
Sterte en seën vir die jaar.

Cairos Guest House
Steve J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve J

Kommervry, rustig en vriendelike diens.

Die gastehuis is uit die boeke uit. Skoon geriewe, vriendelike mense en speelplek vir die kinders. Ek kan Cairos aanbeveel aan enige iemand.

Cairos Guest House se terugvoer

Dankie baie Steve.
Julle was baie aangename gaste.
Blessings.

Cairos Guest House
Herman H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman H

Goed.

Sien sterre.

Cairos Guest House se terugvoer

Herman, baie dankie vir ons sterre.

Cairos Guest House
Jannie M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie M

Aangenaam.

Baie nice. Ongelukkig 'n gemeenskaplike TV. Wie eerste daar is kan sy program kyk. Geen glase in die kamers. Verstaanbaar. Maar ek moes my pille van die kraan af drink. Toilet spasie beperk.

Freddie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Freddie V

Netjiese plekkie en baie rustig.

Eienaars was baie vriendelik en behulpsaam. Sal enige tyd Cairos aanbeveel. Baie netjies en skoon.

Cairos Guest House se terugvoer

Freddie, baie dankie vir jou terugvoer. Baie seën vir julle vir 2019.
Groete
Buks

Cairos Guest House
Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Thami M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thami M

Excellent and peaceful getaway place.

Cairo's exceeded my expectations.

Cairos Guest House se terugvoer

Hi Thami,
I appreciate your feedback.
The fellowship we had was very special.
May you be blessed,
Buks.

Cairos Guest House
Johan L - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L

Dit was werklik aangenaam en waarde vir geld.

Baie dankie aan Buks vir jou gasvryheid en hulpvaardigheid tydens ons aankoms daar. Die kamers was skoon en netjies gewees. Ek hou van die uitleg van die gastehuis, veral die kombuis en ontspanningsarea. Rustig en stil, ek sal beslis weer daar tuisgaan.

Cairos Guest House se terugvoer

Hi Johan,
Ons waardeer jou terugvoer.
Baie seën vir julle.

Cairos Guest House
Henriette B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henriette B

Was netjies, skoon en ons was vriendelik ontvang.

Ek sou voorstel dat mens die eerste keer in die dag na die gastehuis toe ry (die paaie is maar baie donker en vol gate). Moet ook nie op jou GPS of Google Maps staatmaak nie, veral as jy van die R555 af kom - jy mag dalk verdwaal. Toe ons ook navraag gedoen het oor die ontbyt was die dame baie vaag oor die tyd wanneer dit bedien sal word. Ek vermoed dit was omdat daar reeds 'n groot groep ingeboek was en die tafels was reeds gedek vir die volgende oggend. Daar is vir ons gesê dat hulle vir ons 'n tafeltjie kan reël, wat ons laat voel het ons staan maar tweede in die tou. Ons het maar eerder ontbyt en aandetes in die dorp gaan eet.

Izel B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Izel B

Vriendelike mense en ruim kamer.

Die mense is baie vriendelik en behulpsaam. Kamer was ruim, baie netjies en skoon.

Cairos Guest House se terugvoer

Hi Izel,

Baie dankie vir jou terugvoer.
Vrede en voorspoed vir julle pad vorentoe.

Groete,
Buks

Cairos Guest House
Anonieme gas - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Alma C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alma C

Skoon en netjies en gerieflike verblyf en vriendelike gasvrou.

Skoon, netjiese, gerieflike, veilige verblyf teen 'n billike prys.

Cairos Guest House se terugvoer

Baie dankie Alma.

Groete

Cairos Guest House
Wikus K - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wikus K

Baie vriendelike eienaars.

Ons was met ope harte ontvang en het die verblyf baie waardeer na ons lang reis. Baie dankie vir die Bybelverskaartjies op elke bed. Dit was baie spesiaal.

Cairos Guest House se terugvoer

Hi Wikus,

Dis ons begeerte dat ons gaste as geseëndes sal vertrek.

Groete,
Buks

Cairos Guest House
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang