Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cairos Guest House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4
Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Awesome. Dit is was 'n baie lekker plek en sal dit aanbeveel vir mense wat wil oorslaap. Glad nie spyt ons het by hulle uitgekom nie. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Ansie, baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit sal vir ons 'n voorreg wees om julle weer te kan ontvang. Baie seën vir julle.

Francois D
1 nag
4.8
Feb 2024

Puik waarde vir geld. Ons het die heel goedkoopste kamer gekies, aangesien ons rerig net slaapplek gesoek het, en het dus nie veel verwag nie. Ons word toe lekker verras met vriendelike ontvangs, netjiese kamer, gemaklike beddens en genoegsame geriewe. Ons was rerig spyt dat ons nie langer kon oorbly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie Hugo H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2023

Goeie waarde teen billike tarief. Ons het 'n kamer met twee enkelbeddens bespreek. Met ons aankoms het Buks ons egter opgradeer na 'n kamer met 'n dubbelbed en en suite-badkamer sonder enige ekstra koste. Buks is vriendelik, die verblyf is baie veilig en die verblyf-eenheid is baie netjies en goed toegerus. Ek kan Cairos met 'n oop gemoed vir enigiemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Baie dankie Hennie vir die mooi resensie. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet.

Flippie B
1 nag Besigheidsreis
2.2
Jul 2024

Teleurstellend. Nee, die kamer was koud, daar was geen plafon nie, slegs 'n sinkdak. Die kombers was vol brandmerke en gatte. Die badkamer was vuil, die verf was afgekom en dit was vol muf. Die sinkdak in die badkamer was ook vol muf en roes.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Buks
Cairos Guest House
Hi Flippie Ek is regtig jammer dat jy daai kamer so sleg beleef het. Baie dankie vir jou eerlike terugvoer. Ons gaan aan dit aandag gee. Voorspoed vorentoe

Mariana P
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Gerieflik en netjies. Baie netjiese, skoon kamer met baie vriendelike diens. Uit hulle pad gegaan om alle vereistes te voldoen aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Mariana, Dankie dat jul Cairos gekies het. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Seenwense

Maria V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2022

Heerlik gekuier! Die plek was baie netjies, skoon en veilig en eienaars se gasvryheid het on verwagtinge oortref.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Buks
Cairos Guest House
Maria, Dankie dat jul ons gekies het. Dit was 'n voorreg om jul te kon akkommodeer. Seenwense

Blanchelle T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Ons was hartik verwelom deur Buks en het dadelik tuis gevoel. Die plekkie was skoon en netjies en ons het 'n wonderlike tydjie gehad. Baie dankie Cairos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Baie dankie Blanchelle. Dankie dat julle ons plek gekies het Baie blessings.

Surina T
Kort verblyf
5.0
Okt 2021

Uitstekende diens, vriendelike mense, baie welkom gevoel. Ons span werkers het daar gebly vir twee nagte. Hulle het heerlik geslaap na 'n lang dag se harde werk. Die plek was netjies en skoon. Hulle sê baie dankie vir die gasvryheid, vriendelikheid en uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle werkers te kon ontvang. Sterte en seën vir die jaar.

Steve J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2021

Kommervry, rustig en vriendelike diens. Die gastehuis is uit die boeke uit. Skoon geriewe, vriendelike mense en speelplek vir die kinders. Ek kan Cairos aanbeveel aan enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Buks
Cairos Guest House
Dankie baie Steve. Julle was baie aangename gaste. Blessings.

Herman H
1 nag
4.2
Jul 2021

Goed. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Buks
Cairos Guest House
Herman, baie dankie vir ons sterre.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang