Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cairos Guest House

Naweekaanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf op Vrydag en Saterdag (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Sep 2024 tot 21 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 40 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Vanaf R850 R723 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Cairos Guest House bied verskeie eenhede op 'n kleinhoewe in Riverview AH, Emalahleni / Witbank.

Gaste kan die groot en suite-kamers en enkelkamers, of een van die 3 woonstelle bespreek. Die eenhede en kamers het dubbelbeddens, driekwartbeddens of enkelbeddens en en suite-badkamers. Elke hoof-gastehuiskamer het DStv en word daagliks skoongemaak. Die selfsorgeenhede het kombuisies met yskaste, stowe, oonde, mikrogolfoonde, en koffie- en teemaakgeriewe.

Laat-ontbytpakkies, aandete, braaigeriewe, wasgoedgeriewe en parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook 'n saaltjie vir konferensies en spesiale funksies. Cairos Guest House het ook reserwewater en -elektrisiteit.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.4

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Buks Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
  • Gaste dink Cairos Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Vanaf R850
R850 R723
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Anniestraat 45, Riverview AH, Emalahleni, 1042, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21a0c41f2f2b84151af283d44e023ac28a1775886088f9e8c9e5f5b2a88d06ef9dfc4a42abf87a3a8f4507751c1b035bce93?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R723 per nag, vir 2 mense 20 5 1 5 45 Annie Road Riverview AH 1042 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.84837 29.255534

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang