Calais Wynplaas
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Anastasia Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Regan M - Apr 2024
Algehele gradering
Charming guest cottages in the middle of an olive farm.
Rhona-leigh F - Des 2023
Algehele gradering
Baie netjiese eenheid, baie rustig, ideaal vir die wat net wil wegbreek uit die stad.
Zonika J - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties!
Michael C - Feb 2024
Algehele gradering
Awesome!
Lerisha H - Feb 2024
Algehele gradering
Disappointing due to the fact that there was no water and TV (no channels).
Calais Wynplaas se terugvoer
Dear Lerisha,
I'd like to address your issues with our water supply during load shedding. While I understand its impact, it's crucial to use water responsibly.
Unfortunately, multiple taps and the shower were left open by yourself, resulting in flooding and financial damage to our newly renovated cottage. Plus flooding the neighbouring guests resulting in spoiling their experience and once again financial damage.
I do realize that your earlier departure may have been influenced by that.
Also, regarding the TV, it did work prior your check-in and after your check-out, we specifically checked it. It’s Open View.
Best regards,
Anastasia
Pieter J - Mrt 2024
Algehele gradering
Die omgewing is baie mooi.
Lees meerGaron T - Jul 2022
Algehele gradering
Very relaxing and safe place with friendly hosts.
Demitri B - Jan 2022
Algehele gradering
Lovely and peaceful.
Michelle W - Des 2022
Algehele gradering
The location was close to where we wanted to be.
Lees meerVicky H - Okt 2022
Algehele gradering
Mooi uitsig, maar nie ideale ligging.
Lees meerCalais Wynplaas se terugvoer
Ons baie jammer u het nie beste ervaring op ons Plaas gehad nie. Die water pomp en alarm was ongelukig a.g.v loadshedding wat die hele nasie pla op die oomblik. Dit se op al ons booking sights dat die family cottage 'n oopslaan bank en of matras het. Met een groot kammer en ekstra groot bed. Ons hoop on volgende keer vir u n beter ervaaring kan aanbied.
Nick S - Nov 2022
Algehele gradering
Baie swak.
Debbie G - Jan 2022
Algehele gradering
Not very nice.
Enzo S - Okt 2021
Algehele gradering
We loved it.
Gideon A - Okt 2021
Algehele gradering
Amazing time.
Retha M - Okt 2021
Algehele gradering
Heerlik gekuier in die pragtige, skoon, goed toegeruste Familie Huisie.
Nicolette V - Okt 2021
Algehele gradering
Dit is baie rustig.
Terrence H - Des 2021
Algehele gradering
A very tranquil and serene environment, great for getting away and destressing.
Craig T - Nov 2021
Algehele gradering
It was cheap. But the owner was rude.
Lees meerReinard R - Des 2021
Algehele gradering
Great location, not a comfortable stay.
Lees meerAlexandro A - Sep 2019
Algehele gradering
Is 'n besonderse ervaring.
Calais Wynplaas se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike woorde, hoop om jul gou weer te sien!
Michelle C - Jan 2019
Algehele gradering
Great farm getaway.
Chenille D - Des 2019
Algehele gradering
Beautifully peaceful.
Lees meerLizet E - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was salig.
Karien V - Aug 2018
Algehele gradering
Lieflike verblyf in 'n pragtige omgewing.
Mark H - Sep 2018
Algehele gradering
Hidden away and chilled.
Riana E - Apr 2018
Algehele gradering
Gerieflik, maar teleurstellend. Geen ooreenkoms met reklame.
Lees meerPeter M - Mei 2018
Algehele gradering
Eerste en laaste keer.
Calais Wynplaas se terugvoer
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, was nie bewus van die oondjie wat buite werking is nie en sal sorg die yskas maar tussen besprekings afgeskakel word sodat dit nie weer opvries nie.
Anonieme gas - Apr 2018
Algehele gradering
Chris S - Jul 2018
Algehele gradering
Geen braai, geen ontvangs, boshuis.
Janine G - Sep 2017
Algehele gradering
Lekker wegbreek!
Richard H - Sep 2017
Algehele gradering
Efficient and friendly.
Marthina C G - Apr 2017
Algehele gradering
Baie rustige kuier gewees.
Calais Wynplaas se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde.. Bly jul het dit geniet! Tot weersiens en geniet die res van die Paas vakansie!
Marius S - Apr 2017
Algehele gradering
Ongelooflik vriendelik en gasvry.
Calais Wynplaas se terugvoer
Baie dankie vir die gawe woorde. Was 'n plesier om jul hier te hê. Ek hoop ons sien jul volgende jaar weer met die toernooi!
Michelle L - Okt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Kim V - Sep 2017
Algehele gradering
Beautiful scenery and the house is well equipped.
Chris H - Sep 2017
Algehele gradering
Skoon en netjies.
Renate V - Jul 2017
Algehele gradering
Mooi uitsigte van die kothuis.
Monique V - Feb 2017
Algehele gradering
Nice, relaxed and quiet location.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker ontspannend en in 'n stil omgewing.
Lekker ontspannend en in 'n stil omgewing. Geen vermaak. Die huis is baie skoon en al die nodige toebehore was beskikbaar. Ons het selfs 'n wasmasjien gehad. Die streng sekuriteit het veroorsaak dat ons maar eerder daar gebly het vir aandete (selfsorg). Met dié dat daar 2 groot honde vir veiligheidsdoeleindes buite rondgeloop het, het ons het nie gemaklik gevoel om ná 22:00 buite te wees nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Mirinda B - Jan 2017
Algehele gradering
Baie vriendelike en behulpsame ontvangs en deurlopend, Dankie Melt en gesin, jul het dit vir ons baie lekker en ontspanne gemaak.
Andreas M - Jan 2017
Algehele gradering
Ons het net gegaan om die konsert te gaan kyk en een aand oorgeslaap. Daarvoor was die verblyf puik.
Etienne M - Apr 2017
Algehele gradering
Het nie ten volle aan my verwagting voldoen nie.
Lees meerHelena V - Okt 2016
Algehele gradering
Rustige atmosfeer.
Calais Wynplaas se terugvoer
Dankie Helena, ek is bly jul het dit geniet!
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Watervalweg, Calais Wynlandgoed, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang