Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calais Wynplaas

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Goed

Netheid
3.9
Ligging
4.0
Waarde vir geld
3.8
Diens
3.8
Veiligheid
4.3
Regan M
1 nag
5.0
Apr 2024

Charming guest cottages in the middle of an olive farm. Very friendly hosts. Would definitely recommend to anyone wanting a quiet scenic location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rhona-leigh F
1 nag
5.0
Des 2023

Baie netjiese eenheid, baie rustig, ideaal vir die wat net wil wegbreek uit die stad. Baie lekker inderdaad! Baie rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zonika J
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Fantasties! Fantasies! Vriendelike behulpsame diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Feb 2024

Awesome! Roxy was a great host, so relaxing for all. We do plan on returning. Thank you. Michael and Veronica.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lerisha H
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2024

Disappointing due to the fact that there was no water and TV (no channels). Highly disappointed in the fact that when we arrived there was no water to take a shower and get ready. I especially left home early to get ready at the venue. The next morning when we woke up, can you believe no water to shower again and the TV did not connect to any channels. We left the guesthouse at 7am due to this. What a waste of money and time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Anastasia
Calais Wynplaas
Dear Lerisha, I'd like to address your issues with our water supply during load shedding. While I understand its impact, it's crucial to use water responsibly. Unfortunately, multiple taps and the shower were left open by yourself, resulting in flooding and financial damage to our newly renovated cottage. Plus flooding the neighbouring guests resulting in spoiling their experience and once again financial damage. I do realize that your earlier departure may have been influenced by that. Also, regarding the TV, it did work prior your check-in and after your check-out, we specifically checked it. It’s Open View. Best regards, Anastasia

Pieter J
1 nag Saam met lewensmaat
2.0
Mrt 2024

Die omgewing is baie mooi. Ons verstaan ons het op die nippertjie bespreek. Maar hulle was glad nie voorbereid op ons koms nie. Geen toiletpapier, geen toiletspray, geen handeseep of enige showergel nie. Geen stortmatjie. Stortkop was stukkend en het oor die kant uitgespuit oor die stortglasmuur. Kombuisgereedskap was baie min - 1 teelepel, geen dessertlepel, geen broodmes nie. Het ons nie verwittig dat loadshedding om 20h00 sou begin nie en dat hulle dan geen water ook sal hê nie. Water het nooit weer aangekom nie a.g.v. die pomp, en toe hulle dit die volgende oggend reggekry het, was die watertenk ook leeg. WiFi was aanvanklik nie beskikbaar nie, die router was in 'n ander kothuis, en toe later was die opvangs baie swak.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
1.0

Garon T
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2022

Very relaxing and safe place with friendly hosts. Very nice place to stay will go back there anytime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Demitri B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2022

Lovely and peaceful. Nice big open garden area and pool to cool off in. Room more than big enough with necessary amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle W
Kort verblyf Saam met vriende
3.2
Des 2022

The location was close to where we wanted to be. As a self-catering accommodation, you would expect there to be a minimum in the kitchen to self-cater. There was one coffee mug and 2 tea cups. There was only a very small pot, I had to ask for a frying pan which I was provided on request. There was no chopping board or sharp knife for cutting. We were not informed that they have no running water during loadshedding would have been nice to know as the toilets did not work during load shedding. Although all surfaces were clean and the linen was fresh, the apartment had cobwebs making you think it's not cleaned regularly. Otherwise, it's peaceful and the hosts were very accommodating letting our friends check in early the next morning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Vicky H
Kort verblyf Gesin met tieners
3.0
Okt 2022

Mooi uitsig, maar nie ideale ligging. 2 uit die 4 oggende nie water gehad, alarms lui knaend die hele nag. Ons het voor die tyd bevestig dat ons 2 tieners saamneem en daar was slegs een ekstra dubbelbedmatras op die vloer in sitkamer, geen beddens vir kinders alhoewel dit as family cottage geadverteer word. Nie 'n maklik bereikbare ligging indien jy moet heen en weer beweeg vanuit Paarl. Moeilik om eerste keer die hek te bereik, nie duidelike borde.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Anastasia
Calais Wynplaas
Ons baie jammer u het nie beste ervaring op ons Plaas gehad nie. Die water pomp en alarm was ongelukig a.g.v loadshedding wat die hele nasie pla op die oomblik. Dit se op al ons booking sights dat die family cottage 'n oopslaan bank en of matras het. Met een groot kammer en ekstra groot bed. Ons hoop on volgende keer vir u n beter ervaaring kan aanbied.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Anastasia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Watervalweg, Calais Wynlandgoed, Dal Josafat, Paarl, 7646, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcb2b54935f61be876c7be5ed0730a33f3dac8677acc49d65066c2ec3496448fa80e52638ba797743bc7ac4fc0c38d4981c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 42 5 1 4 Waterval Road Calais Wine Estate 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.708637425002 19.022520485428

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang