Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 11

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Calamari 11
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.8/5
Christel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christel V

Lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly. Stunning terrein vir die honde. Skoon. Ons strand was skoon.

Fiona P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona P

Beautiful.

This place feels like home! Absolutely amazing.

Manie P - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie P

Wat 'n pragtige plek. Waarde vir geld. 180 see-uitsig, groen gras, eenheid baie goed toegerus. Parkering is ietwat 'n probleem, veral met die groter voertuie, maar andersins uitstekend. Die diens is wel bevredigend.

Omliggende areas soos Ramsgate, Southbroom, Mac Banana, Uvongo, Shelly Beach, Lake Eland is 'n definitiewe besoek werd. Daar is soveel om te doen.

Logan N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Logan N

Excellent.

You have to visit this place.

Tracey-lee E - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey-lee E

Perfect holiday accomadation.

No stairs to beach, perfect view and almost no traffic on the beach like a private beach. Will be back in November.

Nicolene J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene J

Pragtig, baie netjies en perfekte vakansie-verblyf.

Die eenheid is baie mooi en netjies - met net 'n paar treë van die strand af was dit die perfekte vakansie gewees.

Elmarie W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie W

Stapafstand vanaf strand. Woonstel goed ingerig.

Die woonstel is goed toegerus. Badkamers klein en beknop. Beddens is baie hard. Tydens reën lek die dak in kamers en sitkamer. Moes water in emmer opvang. Dri Buddi is baie gerieflik en kombuis netjies met skottelgoedwasser en wasmasjien.

Calamari 11 se terugvoer

Hi Elmarie,

Again, thank you for your valued feedback and for staying with us.

I am sorry that you found the beds to be hard as they are superior quality Cloud Nine memory foam base sets specifically designed for guest houses as we value our guest's comfort.

As for the bathrooms being small and cramped, we intend to upgrade them soon, but we cannot change their size, but we will create more space by moving the geyser and basin. I am sure you noticed that the kitchen was upgraded since your last stay, so the bathrooms are next.

Unfortunately, during your stay, we had a torrential rainstorm in the KZN area, which lasted about 3 days, and during this time, the roof leaked. It does not happen every time it rains. However, the entire complex roof was rubber proofed a few months ago, as were all the bay windows. After inspection, it was found that the water was coming through the bay window in the upstairs bedroom and then seeping through the floor onto the lounge ceiling, and the supplier was contacted after you checked out and he will seal and repair after the current guests have checked out.

I hope we can accommodate you again soon, so you can see the newly revamped bathrooms.

Regards,
Mandy.

Calamari 11
Rulien K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rulien K

Dit was fantasties.

Ons verwagtinge was oortref. Ons sal definitief weer soontoe gaan. Puik!

Marina L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina L

Uitstekende ligging.

Ongelooflik heerlik om strand 30 m van stoep beskikbaar te hê. Woonstel is heerlik gerieflik. Dankie.

Karen V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

Beste seevakansie ooit, ek kom weer.

Calamari 11 is 'n pragtige seewoonstel, letterlik 30 meter van die strand af. Die uitsig van die woonvertrek en al drie die kamers is asemrowend mooi. Daar is 'n pragtige, groen grasperk voor die woonstel. Die strand is nie regtig veilig vir swem nie (rotse), maar daar is 2 veilige swemstrande binne 5 minute se ry weg, met lifeguards, badkamers en eetplekke. Alhoewel dit moontlik is vir mense om ongenooid via die strand in die kompleks in te kom, het ek net een keer iemand gesien, en die plek is goed beskerm deur diefwering, veiligheidshekke en 'n alarmstelsel. Die plek is ten volle toegerus, selfs met strandstoele, 'n wasmasjien en 'n droër. Daar is genoeg (ekstra) eetgerei en kombuisgoed dat jy nie hoef te sukkel nie. Ons het 'n plek gesoek waar moeë mense net kan rus, alleen wees, en vir die see kyk, en dit is presies wat ons gekry het. Die woonstel is op twee vloere, met trappe, so wees versigtig vir klein kindertjies en ouer mense. Ons wou langer kuier, en as dit moontlik is sal ons beslis weer kom.

Liana S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Asemrowend!

Was ons derde keer by Calamari 11 en sal beslis weer en weer gaan. Heerlike netjiese blyplek met die ongelooflikste uitsig. Perfek vir mense met jong kinders.

Hein A - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein A

Beste ligging, mees toegeruste woonstel wat ek al ooit in gebly het.

So na aan perfek as wat kan kom. Die see is by jou, die woonstel is bitter netjies en ten volle toegerus. Wanneer jy bel oor 'n vraag of iets, kom hulle dadelik terug na jou. Die parkeerplek is bietjie knap, veral vir 2 voertuie en bakkies kan nie in die motorhuis in nie, maar hulle het ons vooraf laat weet. Ons gaan beslis weer soontoe.

Pilane P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pilane P

Breathtakingly beautiful.

The establishment being nicely located prompts continuous visitation. We especially enjoyed the cleanliness of the beaches.

Anthony G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony G

Very happy.

Nice to have a place with a washing machine. Makes all the difference.

Lishe J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lishe J

Beste ligging, veilig, gerieflik, netjies.

Dit is 'n heerlike toegeruste woonstel. Wonderlike uitsig. Voel baie veilig. Die beddens is baie gemaklik. Als is daar wat mens nodig het en dan nog ekstras. Sal graag vir langer daar wil bly.

Kobus D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D

Lekkerste lekker.

Wonderlik geleë reg op die strand. Mooi grasperk tot jy op strand is so 16 m van stoep van eenheid. Eienaar pas plek baie goed op met alles in eenheid wat jy wil hê.

Vicky E - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky E

Good for the soul!

Position of apartment cannot be beaten a few steps away from the beach. Everything was clean and well equipped down to water bowl for the dog. Being dog friendly was a huge bonus and we will visit again.

Corrie C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Pleasant stay as usual. Thanks for the fridge.

Good value for money.

Roelene B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roelene B

Uitstekende ligging en pragtig skoon en netjies.

Ons sal beslis weer kom. Die huis het alles wat mens nodig het. Die strand is pragtig met plek vir swem en rotspoele om te verken. Ons, ons dogtertjie en ons labrador het ons gate uit geniet. Welgedaan Calamari 11.

Susan B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Susan B

Verblyf met jou eie strand stapafstand.

Calamari 11 is 'n lekker plek om in te bly. Ons gesin van 5 het met gemak daar gebly. Die lekkerste is dat dit so naby aan die strand is. Die strand is ook stiller as die hoofstrande en laat jou voel asof dit aan jou behoort. Gradwell wat omsien na die plek was baie behulpsaam.

Richard O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard O

Dis baie lekker daar.

Alles is baie lekker daar en netjies. Net een ding wat kort is 'n pan en borsel om die braai mee skoon te maak.

Calamari 11 se terugvoer

Dankie vir jou terugvoer, ek is so bly julle het dit geniet!
Ek sal n pan en borsel gaan koop, dankie vir die voorstel.

Calamari 11
Corrie C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C

Pleasant stay.

The showerhead in the shower is leaking. Taps in the bath and kitchen need new washers- difficult to open and close. Otherwise no problems.

Calamari 11 se terugvoer

Hi Corrie,

Thank you for staying with us once again, and for your valued feedback.
We will have the showerhead replaced or repaired as well as the tap washers.
We hope to accommodate you again in the near future.

Thank you,
Mandy.

Calamari 11
Herman M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Herman M

Baie lekker gekuier.

Calamari was definitief waarde vir geld. Reg op die strand - Ons sal weer hier kom uitspan.

Alta C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta C

Ontspannend.

Geniet dit altyd by Calamari.

Liana S - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Liana S

Is mal oor Calamari 11, was ons tweede keer en sal weer en weer gaan!

Veiligheid bietjie van bekommernis aangesien ons paar boemelaars moes verjaag wat van pad se kant af kom. Skoonmaakdienste is baie vir die 2 ure wat hulle daar is en maak net onderlangs skoon. Verder is die uitsig ongelooflik veral vir jong kinders met die groot grasperk en ruim huis. Sal weer teruggaan.

Terence S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Terence S

Heerlike kuier en baie lekker vakansie.

Ons het die vakansie baie geniet. Baie dankie aan Calamari 11 vir julle gasvryheid.

Leanne V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Leanne V

A bit disappointed compared to our last stay 2 years ago.

Cleanliness, dead insects on floors and kitchen area. Tried to sweep out but broom handle broken. Lots of old food on carpet in lounge, battled to clean with broken broom. Used two tall glasses and one short glass, all dirty, with lip marks on sides of glasses. One large dinner plate chipped, did not use, placed it back in the cupboard. Pillows so hard and heavy had neck pain the next day. Windows upstairs would not stay open due to rust and damage, was reluctant to open on right side of first bedroom upstairs so left closed. I don't like to moan at all, never have, but generally disappointed. I hope they sort out for other guests in the future.

Calamari 11 se terugvoer

Hi Leeanne,

We thank you for your valued enquiry and apologize profusely for your inconvenience. We pride ourselves in offering quality, clean accommodation right on the beach as can be seen from our other reviews. I do not understand how the unit was left so dirty as it was cleaned before your stay and the same cleaner always cleans this unit, so I will take it up with her. If only you had called me if you were unhappy then I would have sent her back to the unit on the same day and sorted out all these issues immediately. Sorry that the broom was broken, there is normally a broom next to the fridge and a spare one inside the broom cupboard under the stairs. The broom has since been replaced, in any event. Dinner plates should not be chipped, as the cleaner normally would change out with spares in the housekeeping cupboard, but we will make sure that all the crockery is in good condition. The pillows are quite an expensive silicone type pillow and are ideal for guest houses, so we will check them and replace, if necessary. All the window arms were checked and replaced in August, but it could be that another one is faulty, being so close to the sea, but we will check and replace if needs be.

We thank you for bringing the issues to our attention and we hope we can accommodate you again in future.

regards,
Mandy.

Calamari 11
Stephanie W - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie W

Fantasties.

Dit het ongelooflike uitsig. Reg op die strand. Wou regtig nie huistoe gaan nie. Dit was nou regtig my droom plekkie by die see.

Delmarie K - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmarie K

Uitstekend geleë, gemaklik met alles en nog meer wat nodig is vir 'n SC. Mooi uitsig. Sal definitief weer daar bly.

Sien sterre.

Sinazo B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sinazo B

Stay in Calamari 11 was so comforting.

My family and I had a great time at Calamari 11. Everything was just perfect; we enjoyed our time. We're definitely going to go back again.

Susan K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Rus en vrede vir die siel, tog naby genoeg vir aand-plesier en -vermaak.

Redelik sentraal geleë, alles wat nodig is beskikbaar binne blyplek. Nie nodig om onnodige goed saam te bring nie. Redelik naby vele eetplekke en besienswaardighede en letterlik teenaan die strand.

Sakkie B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sakkie B

See-vakansie by die see.

'n Pragtige plek feitlik op die strand. Baie volledig toegerus. Die strandkothuis-dekor laat mens baie tuis voel. Traprelings maak dit baie meet toeganklik vir ouer persone, aangesien dit 'n dupleks is.

Hannelie K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie K

Was 'n skoon en pragtige plek, kan enige tyd aanbeveel. Sal weer en weer gaan, pragtige see-uitsig en my hondekind was welkom.

Pragtige plek met mooi uitsig.

Priscilla R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla R

Pragtig.

'n Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Naby alles en 'n klipgooi van die see af.

Ester D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ester D

Heerlike, rustige, netjiese plek, lekker gerus.

Netjies, skoon, genoeg spasie.

Elaine R - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine R

Fully equipped, clean and tidy, home on the beach experience, would recommend to anyone. Good Value for money.

Accommodation is nicely situated right on the beach. It is a quiet, comfortable and has everything that you could possibly need. Had a very pleasant cleaning lady come once a day which was unexpected too. We will be back again in the future.

Ryno E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ryno E

Baie netjies en skoon op die strand.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel is netjies skoon en goed toegerus. Lugvesorger in die kamers kan 'n plus wees.

Morne D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D

Verskriklik lekker.

Woonstel is 'n paar tree van die see geleë. Gemaklike beddens, ten volle toegerus. Braaiplek kyk uit oor die see en is ideaal vir 'n ys koue een met 'n rustige uitsig. Daar is 'n strand en hengel geleenthede op die stoep. Daar het ook 'n klomp dassies by ons kom kuier en lyk of hulle al gewoond is aan die vakansiegangers.

Michelle M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle M

Absolutely fantastic!

We thoroughly enjoyed our stay. Beautifully decorated and tidy apartment. The best view out of all the units. Very good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Absoluut fantasties.

Ons het dit baie geniet. Pragtig versier en netjiese woonstel. Die mooiste uitsig van al die eenhede. Baie goeie waarde vir geld.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Mario S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mario S

Fantasties.

Veilig, parkering 'n probleem by groter SUV-voertuie, maar word vooraf genoem. Als is great. Sal aanbeveel.

Enslin B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Enslin B

Fantasties.

Het 'n heerlike wegbreeknaweek gehad. Asemrowende see-uitsig en plekkie ten volle toegerus. Sal vir seker weer Calamari 11 besoek. Baie dankie Mandie.

Tanja V - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja V

Wonderlik.

Baie mooi woonstel. Puik see-uitsig. Lekker strand naby. Kinders sal mal wees daaroor.

Chriss B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chriss B

Die beste plek ooit.

Die plek het ons verwagtinge oorskry. Daar was 'n paar foute met ons aankoms, maar is onmiddellik herstel.

Amelia R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia R

Baie goeie waarde vir geld. Heerlike vakansie gewees.

Calamari kan definitief aanbeveel word. Ons was 'n gesin van 6 wat heerlik vakansie gehou het vir 'n week.

Naas G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naas G

Fantastiese ligging en naby alles.

Baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek geleentheid, die plekkie was baie ideaal en perfek vir oud en jonk om die see te kan geniet lekker naby winkels, restaurante en natuurlik. Zip line by Lake Eland. Vreeslik geniet.

Corrie C - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corrie C

Once again good value for money. 4th time we are staying there.

Good improvements made. Now fitted with washing machine, braai, new lounge suite and roof on porch enlarged.

Carien K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien K

Puik.

Baie netjies en goed toegeruste woonstel met asemrowende uitsig. Sal beslis weer teruggaan.

Anel B - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Fantasmagories LEKKER!

Ek sal vir seker Calamari 11 aanbeveel vir enige iemand, dit was presies wat ek nodig gehad het, pragtige interior, my eie private strand, 'n absolute YES! Die feit dat jy jou diere kan saamvat, is nog 'n groter bonus!

Anna-marie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie V

Was baie lekker.

Ons het dit baie geniet!

Louis D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis D

Uit die boeke uit!

Calamari 11 sal ons gou weer sien! Waarde vir geld, wonderlik geleë! Tuis soos by jou eie huis, pragtig!

Magda B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B

Die branders is op jou stoep!

Wat 'n heerlike vakansie! Die fantastiese ligging en die rustigheid maak hierdie plekkie een van my gunsteling vakansieliggings ooit. Die woonstel is pragtig en skoon en daar was niemand wat kom klop het om ons te pla nie. Buiten die gewone voordele wat mens as vakansieganger verwag, was daar die heerlike bonus van 'n skottelgoedwasser en wasmasjien wat jou baie moeite spaar! Die lekkerste van die bonusse was dat jy die hele DStv-pakket saam met die mooi plekkie kry en nie net 'n paar kanale nie, sonder dat jy jou eie kaart of masjien moet saambring! Mandy is ook beskikbaar en reageer met rekordtyd op navrae. Dit was voorwaar 'n vyfster-vakansie.

Elmarie W - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie W

Calamari 11 voldoen aan al die verwagtinge. Gerieflike verblyf.

Mandy reageer op die mense se versoeke. Hul is besig om C thru heining op te rig, glo dit sal vakansiegangers meer gemoedsrus gee. Woonstel voldoen aan al die verwagtings.

Adriaan C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan C

Baie lekker.

Baie netjiese, goed geleë plek as jy pensionarisse by jou het. Baie naby die see. Goed toegerus, met tot strandstoele, ens. beskikbaar. Die sleutel afhaal was bietjie rondryery, want die persoon wat rigting gee kon nie links en regs onderskei nie. Verder baie lekker verblyf en sal weer kom. Die see is werklik so naby as advertensie foto wys.

Denise F - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Denise F

Absoluut fantastiese verblyf en waarde vir geld!

Het ons tyd by Calamari ongelooflik geniet. Als wat jy nodig het, gemaklik, netjies, skoon en klipgooi van die strand af. Sal Calamari beslis aanbeveel en weer besoek.

Tina E - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Tina E

Asemrowend.

Dit is die beste woonstel wat die naaste aan die see is, ons het baie lekker vakansie gehou. Die enigste probleem wat ons gehad het was die boemelaars en bedelaars wat aan jou deur klop vir geld, die Calamari woonstelle sal moet 'n palisade omheining om die kompleks moet bring aangesien enige vreemde persoon van die straat af daar kan deur loop. Maar verder was dit puik. Dankie.

Corrie C - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie C

Still stays a good place for a holiday. Third time we were staying there.

Please fix shower door and clean fans. Otherwise the stay was as pleasant as ever. Mandy, also keep us up to date on any work that will be done in the complex.

Adri C - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Adri C

Lovely stay - right on the beach.

Great location - right on the beach away from the crowds.

Chantelle F - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle F

Fantasties!

Alles was netjies en skoon en baie mooi - rustige effek.

Dirk V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V

Baie lekker gebly, lieflike uitsig oor die see.

Netjiese eenheid met 'n lieflike see-uitsig. Eenheid is baie mooi toegerus. Mandy was baie behulpsaam. Dankie!

Nicki L - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nicki L

Awesome spot right on the beach!

Calamari 11 is a stunning apartment right on the beach. Views of the sea from all bedrooms, well equipped, comfortable, quiet and relaxing. Beautiful walk from the apartment across the beaches to Ramsgate and back. Would highly recommend this place to anyone, whether a couple or family as it's excellently priced and you can also bring along your furbaby if you like. We will definitely be back. It was exactly what I was looking for, which was close access to the beach and you can't get any closer than this! Just beautiful! Thank you!

Andre S - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S

Puik!

'n Reling by die trappe sal ouer mense baie help.

Madelein K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein K

Heerlik!

Die woonstel is werklik ten volle toegerus. Alles wat jy mag nodig kry is daar. Dis heerlik om op die gras te sit en kyk hoe speel die kinders op die strand. Ek sal nie aanbeveel dat mense met klein kindertjies moet swemstrand toe stap nie. Dis net te ver vir die kinders, hulle word moeg. Die parkering is bietjie ongemaklik vir 'n groot voertuig, maar nie onmoontlik nie. Geen heining tussen die woonstel en die strand is lekker vir die kinders, maar bedelaars maak bietjie 'n oorlas van hulself en kom sommer tot voor jou deur as jy binne is.

Riani D - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riani D

Onbeskryflik lekker. Veral 'n plesier vir paartjies met kinders!

Die see-aansig is pragtig. Sal enige gesin aanbeveel om nes te skop by Calamari 11 vir 'n vakansie.

Vanecia B - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Vanecia B

Uitstekend!

Wonderlik! Ek sal definitief teruggaan!

Rouxna H - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rouxna H

Uitstekende see-uitsig! Ruim, netjies en goed toegerus.

Baie lekker vakansie gehou en was mal vir die gras en strand op ons drumpel vir my 5 jarige. Alhoewel ons veilig was en geen voorvalle was het ek nie daarvan gehou om die hele tyd te voel ek moet "op my hoede wees" nie. Die kompleks is nie omhein nie, so daar is toegang van die straat na die kompleks en strand.

Hein P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein P

Awesome place!

Very clean, comfartable family home.

Radyn V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Radyn V

Perfekte plek om vakansie te gaan hou.

Was baie lekker, baie naby aan die strand, sal definitief weer gaan. Al wat kort is lugversorging, dan sal die plek perfek wees.

Mariette B - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariette B

Die was baie lekker gewees.

Dit was wonderlik gewees, sal graag weer daar gaan vakansie hou.

Melissa V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa V

Pragtig en asemrowend mooi.

Baie dankie aan LekkeSlaap en Mandy. Die woonstel is pragtig uitgelê, baie netjies en skoon en ons het baie lekker gebly. Die woonstel het alles in wat jy nodig het. Ek kan Calamari 11 by enige iemand aanbeveel. Nader aan die see kan jy nie kry nie, die walvisse en dolfyne het ons see-uitsig so mooi opgetower. Ons gaan definitief Calamari 11 'n instelling maak.

Nicolene M - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolene M

Baie netjiese, gemaklike en wonderlike plek.

Dit is skoon, wonderlik, leefbaar en uitstekend.

Magda D - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda D

Fantasties!

Ek sal weer daar bespreek.

Janine D - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D

Absolutely stunning.

We enjoyed our stay very much. With young children this is ideal to be so close to the beach and the accommodation is very spacious. Will absolutely go again!

Anne-marie P - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie P

Heerlike ervaring!

Rêrig 'n positiewe ervaring. Kinders en grootmense het dit geniet.

Ansie V - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
4/5
Ansie V

Baie lekker en ontspannend. Heerlik om so naby aan die strand te bly.

Die eenheid was voorwaar amper op die strand en dit was ongelooflik lekker en rustig daar gewees. Sal verseker weer daar bespreek.

Lesley H - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Lesley H

Accommodation beautiful, lovely bedding, crockery and cutlery and views fantastic.

Just sorry so many locks and security gates, but this is South Africa at the present time

Louise C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Dis 'n fantastiese plek!

Sal dit beslis weer besoek en ook aanbeveel.

Elmari B - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmari B

Die tydjie by Calamari 11 was absoluut fantasties!

Plekkie is baie skoon, en goed ingerig, met die mooiste see-uitsig. Sal dit baie beslis aanbeveel!

Dirk B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Dit is die perfekte plek om luilekke te ontspan.

Calamari 11 is op die strand, en die plek is volledig toegerus. Die plek is goed geleë en as jy fiks is, is alles naby!

Zenta L - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zenta L

Baie lekker gebly.

Die parkering was net baie ongerieflik!

Sanelia D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sanelia D

Wat 'n asemrowende plek! Die seesig is iets wat jy vir niemand kan beskryf nie!

Ons was baie gelukkig met ons verblyf. Alles was in goeie orde. Sal Calamari 11 vir enige een aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Calamari 11, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA936c82e77176438e546c978c64424530b7562b04f8465f5e01f8140d8a19be8e5b96c2a05bda48a7b50724517140324bfdaa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) 80 5 1 5 Calamari 11 Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874713752354 30.362666398287

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang