Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 5

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 5 resensies vir Calamari 5
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Magda H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda H

Luxurious and affordable!

Absolute bliss to be able to see the sea from your bed plus you have the choice to hear the sea, or not because once you close the doors and windows the place seems to be soundproof! The flat really supplies everything you need as well as wonderful luxuries such as unlimited WiFi. Netflix is available if you didn't bring a decoder with as well as an emergency rechargeable light for times of loadshedding.

Japie J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Japie J

Mooi see uitsig. Eenheid het niks te kort gehad nie. Naby die strand gelee.

Het baie lekker gebly. Net bekommerd oor veiligheid.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ella B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ella B

Baie skoon en veilig.

Pragtige private strand. Woonstel baie netjies.

Esme G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esme G

Pragtige, skoon eenheid, loopafstand vanaf die see en waarde vir geld!

Ons het fantastiese diens gekry deur LekkeSlaap en Calamari se agent. Die eenheid was ruim en die beddegoed en handdoeke nuut en vrolik. Ons het heerlik gekuier op die ruim patio wat loopafstand van 'n privaat strand was. Pragtige skoon en familie-vriendelike strand vir mense met klein kindertjies ook. Die WiFi en alle toestelle het 100% gewerk. Ons gaan beslis weer daar kuier!

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Lot 1098 Ray-weg, Calamari 5, Ramsgate-Noord 4285, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbb8649d4ae1d8d16be4582e3c4d28e6ad0e77ce52c0d8f562746169a25ba9d04dc05c2cb0459cc4366e3e9e220c33c9363f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 Lot 1098 Ray Road Calamari 5 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874425099005 30.36236786945

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang