Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari 9

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Alta S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Vyfster gehalte met die see op jou voorstoep. Stap net oor die grasperk strand toe. Fantastiese verblyf! Sal weer kom kuier. Baie lekker verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chantal H
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Baie netjies en gemaklik. Ons is baie lief vir hierdie eenhede, dit is naby aan swemstrande en die see-uitsig is uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf
5.0
Jan 2023

Asemrowend, skoon en pragtig. Ons sal beslis terugkeer, mooiste woonstel met als wat jy nodig het! Uitsig is perfek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emily B
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2024

Beach front pet-friendly accommodation. We were a family of 3 (with 2 puppies) and stayed for a week. The location is fantastic, and there is a long stretch of pristine beach right in front of the unit. The unit is well-equipped and had everything we needed during our stay. Communicating with the letting agent was effortless, and we received clear instructions before and during our stay. The complex is gated, but the front row of units is open to the beach; the unit has burglar bars, security gates, and an alarm system. There is a single lock-up garage, but large vehicles/double cab bakkies don't fit inside. We really enjoyed our stay and will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Zantel B
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Perfekte strand verblyf. Blyplek is netjies, loop afstand van die strand af. en haar span was baie knap en gewillig om te help met alle versoeke. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Kiola T
Kort verblyf
4.6
Sep 2023

Very pleasant, amazing views, great house. We had a few minor issues with the security system, which was sorted out. Otherwise, the location is incredible, the house is furnished very well and so comfortable. Everything is stocked up, especially the kitchen. Knives, graters, and pots and pans are all in perfect condition, no damage from the humidity. Best part of the place is how close the beach is, and the views are great. We took our two dogs with and they loved it, just know you will have to keep them on a leash if they aren't trained or don't roam freely as there is no enclosed garden, and the beach is a few meters away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jano D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Apr 2023

Baie lekker plek maar moet dalk se dat die aircon se krag self gekoop moet word. Daar is ook geen plek om die vullissakke weg te gooi nie. En die alarm werk ook nie soos gese nie. Maar verder heel aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Mandy
Calamari 9
Hi Jano, Dankie vir jou terugvoering. Die lugversorging word op die webblad verduidelik soos hieronder, so jy jet dit seker nie gesien nie. "Let op dat die lugversorging van 'n voorafbetaalde meter gebruik maak en dat dit deur die gas aangevul moet word indien dit gebruik word." Die alarm werk, maar die een zone was blykbaar tydens jou verblyf, foutief. Die alarm is intussen reggemaak. In die gaste boekie is daar n verduideliking waar swart sakke gesit moet word, en dit is in die kamer langs die hek. Dankie dat julle by ons gebly het en hoop om julle weer te sien. Groete, Mandy.

Belinda S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2023

Heerlik. Goeie ligging, pragtige uitsig. Eenheid meer as voldoende toegerus. Bekostigbaar. Naby alle winkels en kuierplekke. Bepaald 'n keuse om te oorweeg.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Hierdie is een van die lekkerste plekke wat ons kon bespreek. Alles wat jy nodig het is daar en jy kan sommer net 'n paar tree gee dan is jy op die strand. Die perfekte plek as jy nie wil rondry of op besige strande alles moet saam dra nie. Die strand, see, rotse en stapplek is sommer net so paar tree van die braai en stoep af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2022

Calamari 9 was opreg 'n lekker plekkie om te bly. Dit het 100% volle see-uitsig en is letterlik by die strand. Ek was baie beïndruk met die verblyf en waardeer dat ons ons twee yorkies kon vat. Ons het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie Calamari 9. Ek sal beslis voorstel en beplan klaar om volgende jaar weer daar te gaan bly. Vir nou wag ek net vir die terugbetaling van die breekskadedeposito. Calamari 9 was opreg 'n lekker plekkie om te bly. Dit het 100% volle see-uitsig en is letterlik by die strand. Ek was baie beïndruk met die verblyf en waardeer dat ons ons twee yorkies kon vat. Ons het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie Calamari 9. Ek sal beslis voorstel en beplan klaar om volgende jaar weer daar te gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 88

Resensies 396

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ray-straat, Calamari Eenheid 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA44d3fca1835eb6f5a067dc7012ef31e0723a8872b64bc3551ceafab07e5cde8319d9bce1ffb6d1a246a7bf99dcf14c0e81b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 60 5 1 5 Ray Road Calamari Unit 9 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 09:00 -30.874566416747 30.362365990877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang