Calamari 9
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 88
Resensies 396
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Alta S - Feb 2024
Algehele gradering
Vyfster gehalte met die see op jou voorstoep. Stap net oor die grasperk strand toe.
Chantal H - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en gemaklik.
Karin V - Jan 2023
Algehele gradering
Asemrowend, skoon en pragtig.
Emily B - Mei 2024
Algehele gradering
Beach front pet-friendly accommodation.
Lees meerZantel B - Jan 2024
Algehele gradering
Perfekte strand verblyf.
Kiola T - Sep 2023
Algehele gradering
Very pleasant, amazing views, great house.
Lees meerJano D - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker plek maar moet dalk se dat die aircon se krag self gekoop moet word.
Calamari 9 se terugvoer
Hi Jano,
Dankie vir jou terugvoering.
Die lugversorging word op die webblad verduidelik soos hieronder, so jy jet dit seker nie gesien nie.
"Let op dat die lugversorging van 'n voorafbetaalde meter gebruik maak en dat dit deur die gas aangevul moet word indien dit gebruik word."
Die alarm werk, maar die een zone was blykbaar tydens jou verblyf, foutief. Die alarm is intussen reggemaak.
In die gaste boekie is daar n verduideliking waar swart sakke gesit moet word, en dit is in die kamer langs die hek.
Dankie dat julle by ons gebly het en hoop om julle weer te sien.
Groete,
Mandy.
Belinda S - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik.
Johan N - Des 2022
Algehele gradering
Hierdie is een van die lekkerste plekke wat ons kon bespreek.
Elmarie D - Mei 2022
Algehele gradering
Calamari 9 was opreg 'n lekker plekkie om te bly. Dit het 100% volle see-uitsig en is letterlik by die strand. Ek was baie beïndruk met die verblyf en waardeer dat ons ons twee yorkies kon vat. Ons het dit baie geniet en lekker gerus. Baie dankie Calamari 9. Ek sal beslis voorstel en beplan klaar om volgende jaar weer daar te gaan bly. Vir nou wag ek net vir die terugbetaling van die breekskadedeposito.
Mornè E - Jan 2022
Algehele gradering
Ons as gesin sal nie weer by 'n ander plek as Calamari 9 bly nie.
Zelda M - Des 2021
Algehele gradering
Dit was 'n rustige tydjie by Calamari 9. Onvergeetlik! Baie naby aan die hoofstrand.
Carina J - Nov 2021
Algehele gradering
Ontspanne en rustig.
Zandile Z - Sep 2021
Algehele gradering
Fun, loved it.
Pearl N - Aug 2021
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Bruno R - Jul 2021
Algehele gradering
Baie mooi netjies plek op die strand (loop en visvang strand). Naby aan alles. Lekker vakansie!
Mandi F - Jan 2021
Algehele gradering
Omgewing is perfek! Beste plek om te gaan vakansie hou.
Sonel H - Jan 2021
Algehele gradering
Met dié see op jou stoep het ons heerlik gebly!
Lees meerCharmaine S - Jun 2021
Algehele gradering
Pragtige plek.
Liesel F - Apr 2021
Algehele gradering
Ligging maak Calamari 9 'n ideale plek om vakansie te hou met kinders.
Brenda K - Apr 2021
Algehele gradering
Lovely stay, right on the beach.
Eugene E - Feb 2021
Algehele gradering
Baie mooi en lekker rustige area.
Calamari 9 se terugvoer
Hi Eugene,
You booked at Calamari 9, and we moved you to a larger unit, unit 11, as unit 9 was undergoing maintenance.
You advised that our customer service needs to be improved, so I have e-mailed you in order to gain a better understanding of what we should have done to make your experience more enjoyable.
We appreciate your feedback as it assists us to be better so that our guests’ expectations are met.
Thanks and regards,
Mandy.
Bernadett C - Sep 2020
Algehele gradering
Asemrowend, Wonderlik
Soria A - Sep 2020
Algehele gradering
'n Hanetreetjie tot op die strand.
Lees meerWilma D - Jan 2020
Algehele gradering
Perfekte vakansie.
Marius K - Jan 2020
Algehele gradering
Uitstekende ligging, ruim vertrekke, baie skoon en netjies.
Casper T - Jan 2020
Algehele gradering
Dit was baie aangenaam en baie netjies, skoon naby aan die see.
Sally D - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige plek! Was ons tweede keer daar sal definitief weer gaan.
Gert J - Des 2020
Algehele gradering
Verskriklike lekker plek met eie privaat strand - hoogs aanbeveel. Eenheid het ook 2 lieflike aircons. Baie mooi strand. Lekker om in die aand te kan braai en 'n see-uitsig te hê. Ons sal definitief weer Calamari 9 bespreek in 2022
Talitha N - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was alles wat ons nodig gehad het met die see so hier reg op jou voorstoep.
Lees meerNico L - Feb 2020
Algehele gradering
Uitstekend, ons het dit baie geniet.
Hermien V - Okt 2020
Algehele gradering
Lekker op die strand. Uitstekende plek. Fantasties gewees met die honde.
Anonieme gas - Aug 2020
Algehele gradering
Thabo P - Jul 2019
Algehele gradering
The place is beautiful.
Anton N - Jul 2019
Algehele gradering
Baie lekker dankie.
Suzanne B - Jun 2019
Algehele gradering
Woonstel was gerieflik en netjies, sal beslis weer hier bly.
Nelia D - Mei 2019
Algehele gradering
Awesome breakaway from the city.
Annemarie V - Apr 2019
Algehele gradering
Great place.
Illse N - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte vakansieplek.
Annelize B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was baie lekker en gerieflik.
Christian P - Jan 2019
Algehele gradering
Fantastiese plek, sal enige tyd teruggaan. Op die strand, naby alles baie mooi!
Sally D - Jan 2019
Algehele gradering
Pragtig, netjies met alles wat jy nodig het.
Lees meerAlta C - Apr 2019
Algehele gradering
Baie geniet, home away home!
Andre J - Des 2019
Algehele gradering
Baie stil en lekker naby aan die see.
Calamari 9 se terugvoer
Hi Andre,
To be fair, you were supposed to check out at 09:00 on the 22nd of December 2019. We tried calling you so many times and you had gone out and left the phone inside the unit. We had another guest arriving at 14:00, and I was panicking as I could not get hold of you. As a matter of fact I had to pay for the guest to stay at another unit, at my own cost, for the night, as they could not check into this unit on that afternoon.
The apartment was left in a terrible state, and I suppose it was because you were in a rush to leave and you probably couldn't clean it properly. You also never asked for any other accommodation, so if you had asked I could have perhaps assisted you, but I didn't know. I also had no idea how long you needed to travel, so I apologize for your inconvenience, but you really need to check your departure dates in future when making a booking.
Regards,
Mandy.
Ahmed S - Sep 2019
Algehele gradering
Keep it up.
Corrie C - Mrt 2019
Algehele gradering
Happy with accommodation.
Sydney L - Des 2018
Algehele gradering
Absolute juweel met die mooiste uitsig oor die see.
Lees meerTersia K - Nov 2018
Algehele gradering
Absoluut pragtig.
Juanita B - Okt 2018
Algehele gradering
Fabulous weekend away.
Neil R - Okt 2018
Algehele gradering
10 uit 10
Daniella B - Sep 2018
Algehele gradering
Beautiful views and fully equipped house! it was great
Marthe-mari H - Jul 2018
Algehele gradering
Ongelooflik, kan nie vir meer vra nie.
Eugene V - Mei 2018
Algehele gradering
Very neat and comfortable.
Willem K - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Jana T - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties geleë!
Lees meerNicki L - Jul 2018
Algehele gradering
Room with a view.
Lees meerMichele J - Mei 2018
Algehele gradering
Fantastic.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties
Dit is die beste plek waarin ons nog ooit gebly het. Daar is uitstekend aandag geskenk aan die kombuis-/kookware en strandgeriewe. Jy hoef nie enige iets saam te vat nie.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Olive P - Jul 2018
Algehele gradering
Woonstel is baie gerieflik en netjies, volledig toegerus, plesier om daar te kon bly!
Armando D - Jun 2018
Algehele gradering
Uitstekend toegerus en uitstekende ligging.
Breggie E - Okt 2018
Algehele gradering
Rustig gerieflik.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Ray-straat, Calamari Eenheid 9, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang