Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calamari Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 160 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Calamari Self-catering is 'n lieflike vakansie-eenheid wat deel van die eienaar se huis in De Kelders, Gansbaai beslaan en is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n hoekbad, stort, dubbelwasbak en toilet. Hoofslaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 2de slaapkamer 2 enkelbeddens en die leefarea het 2 enkelslaapbanke. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die hoofleefarea beskik oor 'n kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Dié leefarea maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitemeubels.

Hierdie eiendom het 'n lieflike tuin met 'n vuurput, tuinmeubels, 'n buitestort, pizza-oond en 'n speelarea vir kinders, net 'n entjie se stap van die strand af. De Kelders is ook perfek geleë om as basis te gebruik om van die ander Overbergse dorpe en besienswaardighede te verken. Hermanus en sy bekende Grotto-strand is 40 minute se ry weg en skilderagtige Stanford is net 15 minute weg.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vyferstraat 101, De Kelders, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8e666934191e522d8faec5e496e138cc55dafdf21d9fc7b864c427b605f540fe54cfbdf787f523134370a573fe62856a92f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 160 per nag (plek vir 4) 101 Vyfer Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.554341 19.367746

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang