Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calders Hotel and Conference Centre

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Linda D
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Uitstekende vakansieverblyf! Dit was heerlik! Skoon, netjies, en die ontvangspersoneel was uitsonderlik behulpsaam en vriendelik. Die ontbyt was ook uit die boonste rakke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2023

Vriendelike personeel. Netjies en skoon. Mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy P
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2023

Not a nice entrance area The entrance area and outside building need an update. The entrance area did not have a fresh smell, the carpets are dirty, and so was the furniture in the sunroom. If you can revamp your entrance area then it will make the guest want to come back. The rooms surprised us as we did not expect the rooms to be clean and fresh after the sad look of the entrance area. Also, remove those red flowers. We loved the comfort of the rooms and the breakfast was lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Lovely place to stay. Extremely well situated, comfortable accommodation and excellent, friendly service. Will happily stay there again. 5 star rating and top notch for location, comfort and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel D
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mrt 2019

Aangename personeel. Baie hulpvaardig en vaardig. Ek sou net wou sien dat met 'n 4 ster-gradering basiese goed soos water in die kamer en asseblief beter koffie, voorsien sou word.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jill W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Fantastic - awesome staff! This is a really super hotel - we will certainly be back. Very high standards - well maintained - spotlessly clean and very welcoming!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Martine
Calders Hotel and Conference Centre
Good day Jill, Thank you so much for taking time to post this review! It was an absolute pleasure hosting you and your husband last month, and we hope to welcome you back to the warm hospitality of Calders in the near future. Best regards, Martine

Mike M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2018

Goeie ligging en diens. Ons het 1 aand oornag in die hotel. Dit is geleë reg oorkant die fantastiese Vishoek strand wat heerlike swem geleentheid bied. Kalkbaai met sy kuierplekke en eetplekke is skaars 10 min se ry weg, en is die logiese keuse vir aandete waarna mens kan terugkeer na die rustigheid van die hotel. Ontbyt was voldoende en die personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Jan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2017

Uiters aangenaam. Baie gasvrye en vriendelike personeel laat mens tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Christo B
1 nag
5.0
Aug 2016

Die diens was uitstekend en die een dame, Karen, was besonders. Sien die sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gail R
Kort verblyf
4.8
Sep 2014

A memorable experience. No 'hassles' whatsover and friendly, efficient, caring staff. I thoroughly enjoyed my stay at the Calders Hotel as everything was above standard. I had no disappointing incidents at all.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 50 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Recreation-weg 1, Vishoek, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2ZTFjOTZkLTIyZjctNGNmZS1iMTY3LWE4MDViNGRkNmIyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 1 Recreation Road Fish Hoek 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 00:00-00:00 10:00 -34.140615722722 18.430960178375

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang