Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Caledon Lê Plekkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Alberto M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alberto M

Brilliant.

The stay was warm and wonderful.

Anna M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna M

Awesome.

Dankie vir 'n awesome oorbly en gasvryheid.

Melaine M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melaine M

Comfortable and safe.

It was good, we felt safe and our car was also parked safely.

Sammy A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sammy A

Rustig gewees.

Ons het lekker gebly, net jammer ons moes R400 ekstra betaal om binne in die huis te braai. En ons kamers was binne in die huis.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Goeie môre Sammy

Baie dankie vir julle verblyf by my, dit was lekker om julle te ontvang.

As jy na my huisreëls gaan kyk, sal jy sien dat die kamers in die huis gespesifiseer word as "slegs verblyf"; dit is nie 'n selfsorgfasiliteit nie. Daarom spesifiseer ek ook dat braaigeriewe beskikbaar is teen addisionele koste. Jy het vir my gevra wat die koste is, en as jy na ons boodskappe aan mekaar gaan kyk, sal jy sien dat ek jou geantwoord het en die koste uiteengesit het. Ek het aangeneem jy het die boodskap gelees en die koste aanvaar. Ek het uit my pad gegaan en alles vir julle reg neergesit wat julle nodig gehad het en ook alles agterna skoongemaak en opgeruim.
Jammer as daar enige misverstand rondom die aangeleentheid was.
Groete
Suzette

Caledon Lê Plekkie
Charles D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D

Ons was minimaal by die huis. Ons was tot laat by 'n troue gewees, so ons het net.

Ons het baie lekker gebly en geslaap vir die tydjie wat ons daar was. Ons was nie eers bewus van die toesighouer in die huis nie. (So stil is die huis.) Veilige parkering vir ons bakkie met toerusting in.

Jakes C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jakes C

Bibberend met te min warm water!

Die warm water hou net vir 'n minuut aan om te stort. Dit is ook koud in die winter. Ek het geen idee hoe hulle dink dit is lekker om hier te bly as mens nie eens ordentlik kan was nie. Dit kom uit 'n miniatuur geiser wat vir skottelgoed gebruik word. Andersins is dit goed toegerus en netjies.

Theuns W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theuns W

Gerieflik, rustig, privaat.

Uitsonderlike gasvrou.

Hanri C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri C

Heerlike, verfrissende atmosmeer!

Kunstige, versierde oornagverblyf!

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Dankie Hanri, was lekker om julle te ontmoet.

Caledon Lê Plekkie
Deon C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Goeie kommunikasie vooraf, vinnige en seepgladde inboek-proses.

Goeie diens van die gasvrou. Die kamer was netjies en die gasvrou het vooraf met my gekommunikeer sodat ek vroeër kon inboek en sodoende die res van die dag geniet.

Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Wikus C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C

Baie lekker gekuier.

Lekker groot kamer in huis. Het baie lekker geslaap. Baie lekker bed.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Dankie Wickus. Groete. Suzette

Caledon Lê Plekkie
Leanne D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne D

Die pas so goed in, dit was voorwaar 'n lekker lêplekkie!

Suzette is 'n besonderse mens. Nie net is sy vriendelik, en bitterlik oulik nie, maar ook toe sy sien my man moet nog sy broek stryk voor die troue, het sy ingespring en gehelp. Hoe amazing! Vreeslik dankie vir 'n ongelooflike lekker tyd, Caledon. Suzette jy sien ons weer, verseker!

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Dankie vir julle vriendelikheid en dat julle my plek gekies het om te bly. Was lekker om julle te ontmoet en my beste wense op jul pad vorentoe.

Caledon Lê Plekkie
Abdullah S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abdullah S

Relaxing.

Definitely go back there again.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Baie dankie Abdullah, was net 'n plesier om julle te leer ken. Sien uit om julle weer te sien. Groete Suzette.

Caledon Lê Plekkie
Amy J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amy J

Nice and peaceful.

Everything was nice, but please in the future put a sign to say no smoking allowed, to avoid a unhappy customer experience, my partner was unaware of it , owner was not happy at all.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Thank you for the note. Thank you for staying. As far as I am aware the South African law states that you don't smoke indoors. Regards, Suzette.

Caledon Lê Plekkie
Louis G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis G

Baie gasvry, netjies, skoon en in 'n aangename area.

Die gasvrou het selfs rygeleentheid aangebied na ons trouvenue.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Pragtige twee jong mense, sal hulle enige tyd aanbeveel as gaste. My beste wense vergesel hulle.

Caledon Lê Plekkie
Chantal L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal L

Gerieflik, netjies, en 'n lieflike gasvrou!

Pragtig en gerieflik ingerig - gevoel soos huis! Suzette, dankie vir jou gasvryheid! Ons sal vir seker weer inloer en oornag.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Baie dankie Chantal. Sien uit om jou weer te ontvang!

Caledon Lê Plekkie
Juzane L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juzane L

Verblyf was gemaklik, netjies en sonder enige haakplekke.

Suzette het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Selfs reëlings namens ons getref aangesien ons nie die dorp ken nie. Sal vir seker weer by haar tuisgaan.

Caylib O - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caylib O

Warm, friendly and convenient.

It was a wonderful experience. The owner came to greet us and made sure everything was in order. The bedding was clean and the place was neat and tidy. Will definitely recommend.

Simon S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Netjies en alles wat ek nodig gehad het vir een aand se verblyf.

Het heerlik gebly en net wat ek nodig gehad het vir my een aand se verblyf. Was heerlik bederf met 'n warmwatersak in die bed.

Marcelle V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle V

Heerlik!

Pragtig gedoen, Lê Plekkie is naby geleë aan die dorp in wonderlike ou huis. Vreeslik vriendelik en ‘n ontspanne omgewing.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Baie dankie.
Was heerlik om julle hier te hê. Alles wat mooi is op julle pad vorentoe.

Caledon Lê Plekkie
Trevor W - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Baie lekker kuierplekkie vir klein of groot gesin.

Caledon Lê Plekkie was ideaal vir ons wegbreeknaweek. Kinders kon lekker rondspeel en daar was genoeg plek vir almal. Die kleintjies het die slaapsakke veral geniet. Sal vir seker weer kuier, maar bietjie langer.

Colleen S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Colleen S

Die vriendelikheid en gasvryheid was uit die boonste rakke.

Tannie Suzette is die vriendelikste persoon wat ek ontmoet het. Sy is so behulpsaam en haar kamer was skoon en perfek. Definitief sal ek weer daar kom kuier.

Caledon Lê Plekkie se terugvoer

Dankie, was lekker om julle te leer ken en daar te ontvang!

Caledon Lê Plekkie
Diandra F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Diandra F

Dit was iets anders gewees, ek sou waardeer het as u my ingelig het dat dit amper soos 'n soort van B&B is.

'n Televisie sou ook lekker gewees het.

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang