Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Lê Plekkie

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Caledon Lê Plekkie is 'n gerieflike gemeubileerde tuinwoonstel/gastekamer apart van die hoofhuis, maar tog heeltemal privaat. Dit het 'n gerieflike patio wat oor die klein tuin uitkyk. Daar is koffie- en teemaakgeriewe met beskuit in die kamer. Die badkamer is apart en vars handdoeke word voorsien.

Die woonstel is ook deel van 'n oopplan-selfsorg-eenheid wat ingerig is met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Dit bevat 'n yskas, mikrogolf, induksiestoof, potte, 'n pan en DStv. Indien gaste dienooreenkomstig bespreek, word die badkamer met gastekamergaste gedeel.

Daar is binne- en buitebraaigeriewe. Gaste moet net hul eie vuurmaakhout, vuuraanstekers en wat hulle ook al wil braai saambring.

Die woonstel kan op sy eie bespreek word, of die hele eenheid kan saam bespreek word vir selfsorg. Spesifiseer net wanneer jy 'n bespreking maak.

Veilige onderdakparkeerplek agter 'n elektroniese hek in die agterplaas is beskikbaar.

Daar is 2 slaapkamers beskikbaar in die huis met 'n badkamer elk. Die kamers is geskei van die res van die huis wanneer dit bespreek word en dus sal gaste volkome privaatheid hê. Gaste het ook toegang tot 'n leefarea met 'n TV. Hierdie eenheid het toegang tot verhitting en eetgeriewe met 'n mikrogolfoond en yskas. Gaste kan van die braaigeriewe gebruik maak as hulle vooraf reëlings met die eienaar tref.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 23 resensies vir Caledon Lê Plekkie
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Suzette Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caledon Lê Plekkie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 25, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3d2SzjDcrjoajqZ7uEm5GXncCmfy8m1X1zfNbsBIuqx7vSc4NC?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 25 Joubert Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.232584431563 19.423629571758

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang