Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon Overnight Rooms

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Frederik Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 68

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 32 resensies vir Caledon Overnight Rooms
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Coenraad V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenraad V

Caledon was 'n goeie oornagplek.

Caledon bied goeie oornaggeriewe.

Janus R - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janus R

Great!

Great! Good value for money.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Lientjie V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie V

Voel soos huis!

Baie lekker gebly, dankie!

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie dat julle by ons gebly het.

Caledon Overnight Rooms
Deon R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon R

Uitstekend.

Baie lekker gebly, dankie.

Celesté J - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celesté J

Gerieflik en baie goeie waarde vir geld.

Die eenhede was pragtig, netjies, skoon en baie gerieflik. Ons het heerlik gebraai, geswem en gekuier. Perfekte plek vir 'n oornag stop.

Jan Hendrik B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik B

Aangenaam en gesellig.

Kinders raas soms. Andersins geen klagtes.

William R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William R

Swimming pool bliss.

We spent two nights in Kimberley during high summer, and greatly appreciated the swimming pool and the bedroom air-conditioner! The lapa has some beautiful furniture and was generally well equipped. The main room is not air-conditioned, so we spent most of the time moving between the bedroom and the pool.

Michelle V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

Perfek vir geleentheid.

Lekker ruim. Skoon, eenvoudig, perfek.

Jakes C - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes C

Alles beskikbaar.

Die verblyf is volledig toegerus en was baie aangenaam.

Maryna E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna E

Lieflike plek, waarde vir geld.

Dankie, kom beslis weer.

David G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David G

Very pleasant.

Would recommend that they get a back-up generator for load shedding.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Hi David, thank you for your feedback. I am not sure whether you have noticed but we do have a solar backup for lights in the unit you stayed at together with a gas stove.
We will need quite a large generator to support all our rooms on the property so we are trying to upgrade our solar backup over a period of time so that we can give our guests the best experience possible.
Hope you will understand.
Regards,
Frik

Caledon Overnight Rooms
Thomas P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas P

Vriendelike ontvangs, uitstekende fasiliteite, gerieflik skoon en gemaklik.

Ons was bietjie laat by aankoms aangesien ons baie ver moes ry, maar ontvans het ons vriendelik ontvang en alle fasiliteite aan ons uit-gewys en ons gemaklik en tuis laat voel. Ons sal beslis aanbeveel.

Hennie T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie T

Verblyf was uitstekend, baie netjies en baie rustig. Sal beslis weer daar oornag.

Baie netjiese, smaakvolle verblyf. Skoon en daar is alles wat mens nodig het. Dit is 'n stil en veilige omgewing.

Jannie D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie D

Goeie waarde vir geld.

Sal vir seker weer gebruik maak van Caledon Overnight Rooms.

Antoinette C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette C

Goeie waarde vir geld.

Die plek was ideaal. Ons het niks kortgekom nie.

Brenda S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Very friendly people.

They are my new family.

Ziana W - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ziana W

Rustig, ruim en vriendelik.

Vriendelike, gasvrye ontvangs. Ruim eenheid, skoon, netjies en prakties. Sal enige tyd weer daar oornag.

Daniel D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel D

Dit was baie rustig soos wat ons dit verkies het.

Kliëntediens was goed en ligging was perfek. Alles was gerieflik en netjies. Goeie nagrus gehad.

Tiaan V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiaan V

Definitief waarde vir geld.

Het ons tegemoetgekom met spesiale versoek om bietjie later te kan uitklok. Baie vriendelik mense wat 'n mens help.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te huisves

Caledon Overnight Rooms
Jacqui B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui B

Comfortable stop-over on a long roadtrip.

Welcome by Johannes made us feel right at home. Very comfortable beds with everything we needed. Clean, safe and secure.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Thank you for staying with us. Johannes is a real gentleman and it is great to have him on our team.

Caledon Overnight Rooms
Kelsy F - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelsy F

Fantasties.

Definitief waarde vir geld.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Caledon Overnight Rooms
Jacqui T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui T

Dit was my huis weg van die huis.

Ons is verwelkom soos familie en die kinders het die swembad verskriklik geniet. Ek was toegelaat om wasgoed te doen sonder enige ekstra koste.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Dit was 'n abslolute plesier om julle te huisves. Dankie vir die resensie.

Caledon Overnight Rooms
Anne-marie E - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie E

Johannes was very friendly and helpful.

We only overnighted as we were on our way home from Namibia. It is a decent place to use.

Anton K - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anton K

Goeie gasheer, maar uitleg nie so goed soos ander gastehuise nie.

Sien sterre.

Marelize D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Marelize D

Die ontvangs by die gastehuis was baie aangenaam en vriendelik. Sal enige tyd weer daar tuis gaan.

Die gastehuis se geriewe was goed selfs gedurende loadshedding was dit nice, want hulle beligting en Wi-Fi was ten alle tye aan. En hulle het ook solar plugs beskikbaar. Die gastehuis was baie netjies en eienaar vriendelik en behulpsaam. Sal dit enige tyd vir iemand aanbeveel.

Valancia B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valancia B

I've had peaceful stay. Will definitely come again.

Good value for money.

Elana S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elana S

Baie ruimte, netjies, lugverkoeling, heerlike swembad.

Die lapa-eenheid is ’n heerlike, groot eenheid geskik vir ’n gesin met kinders. Lieflike swembad en voorsien ’n goeie gesinstyd!

Lizelle B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle B

Baie netjies en meer as wat ons nodig gehad het.

Die woonstelltjie is baie oulik en baie goed toegerus. Meer as wat ons nodig gehad het vir oorslaap. Baie netjies en skoon. Baie, baie dankie. Sal weer daar oorslaap.

Michael R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Perfek, netjies, skoon. Voel tuis.

Ons oornag was fantasties. Eenheid skoon en gerieflik. Ons sal daar bespreek as dit op ons roete is.

Callie L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Callie L

Heerlike ervaring. Regtig beïndruk gewees met die mooi, netjiese plek.

Probeer gerus hierdie oornagplek. Julle sal nie spyt wees nie.

Caledon Overnight Rooms se terugvoer

Baie dankie vir julle ondersteuning.

Caledon Overnight Rooms
Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonweg 19, Hadison Park, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf9d3a3103d8f86152a22f81d588910515a994d998aba72b2a7daec5a817241773c447d6cf43bdb7bf748d0567a9b15b50de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 19 Caledon Road Hadison Park 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7558 24.73883

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang