Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon23 Country House

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Ilse S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Baie veilige, huislike kuier! Eerste indrukke is blywend! Sal definitief weer Caledon23 Country House gebruik en aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rita
Caledon23 Country House
Baie dankie vir die review Ilse. Was 'n voorreg om jou te kon huisves. Sien jou hoopelike weer een van die dae. Groete Rita

Martin F
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2020

Baie lekker gebly, plek is fantasties. Kamers is baie skoon en netjies, modern met alles wat jy nodig het, jy kry tot vars melk vir jou coffee in kamers. Eienaars baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jonathan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2019

Aangenaam. Gasvry, vriendelike personeel en aangename etes. Sal weer daar wil tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Georgette V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2018

Vriendelik, skoon en netjies. Dit was 'n baie aangename ervaring. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was netjies en ons het baie lekker geslaap, kan enigiemand aanraai om daar oor te bly. Heerlike tuisgemaakte ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2018

Vriendelikeheid, tuis, gasvryheid, netheid en natuurlik rustigheid. Wat kan ek meer sê? Altyd tuis by Louw en Rita. Ek het ook van my werkskollegas voorgestel aan hierdie pragtige, rustige gastehuis en volgens terugvoering wat ek van hulle ontvang het sal hulle weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof H
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mrt 2018

Fantasties. Fantastiese plek - wonderlike gasheer en gasvrou!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan N
Kort verblyf
5.0
Feb 2018

Vriendelik, voel tuis, ontbyt uitstekkend, netheid, wat meer sal ek kan sê. Ek sal Caledon23 Country House enige tyd aanbeveel. Die eienaars is werklik inneemde persone, laat jou tuis voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlize D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jul 2018

Skoon, netjies en baie vriendelik. Van die beste verblyf waar ons gebly het in die laaste 20 jaar wat ek en my vrou saamreis. Baie dankie aan die eienaars en personeel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anika T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2017

Luukse kamers, uitnemende diens en heerlike ontbyt. Ons is vriendelik ontvang en het heerlik gebly. Daar is na elk van ons behoeftes omgesien. Sal verseker weer daar bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arinda B
Kort verblyf
5.0
Aug 2017

Was absoluut heerlik, sal dit vir almal aanbeveel! Ek was so tuis daar, baie lekker gebly, heerlike ontbyt, en baie vriendelike gasheer en gasvrou. Julle sien my vir seker gou weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f44c928b1c2d772a4d9d2e94f8707308467917ed13ca3f677cf3c48f0cda7c438c2d8310c04fed60b0794d6d037a7e1383e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 23 Caledon Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.951877889508 22.46052364707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang