Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caledon23 Country House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 925 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Geleë in George, aan die voet van die pragtige Outeniekwaberge, in die hartjie van die Tuinroete, lê die nuwe huis-weg-van-die huis Caledon23 Country House gastehuis. Dit is in die bekoorlike woonbuurt Camphersdrift geleë, binne 'n gerieflike stapafstand vanaf die middestad van George.

Die individueel versierde slaapkamers is almal stylvol gemeubileer met 'n fokus op aandag aan detail. By Caledon Country House verwelkom ons ons gaste by die ideale toevlugsoord vir sake- en/of vakansiereise. Die huis kan tans tot 16 gaste akkommodeer in 8 en suite-slaapkamers, elk met 'n privaat patio.

Die kamers is smaakvol ingerig en toegerus met 'n plasmaskerm-TV met DStv, yskassie, elektriese komberse, paneelverwarmers en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi, USB-laaier-proppe en haardroërs is beskikbaar vir gaste om te gebruik. 'n Draagbare lugversorger is by ontvangs beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 49 resensies vir Caledon23 Country House
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • Gaste dink Caledon23 Country House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 925
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caledonstraat 23, Camphersdrift, George, 6530, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5f44c928b1c2d772a4d9d2e94f8707308467917ed13ca3f677cf3c48f0cda7c438c2d8310c04fed60b0794d6d037a7e1383e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 925 per nag, vir 2 mense 49 5 1 5 23 Caledon Street Camphersdrift 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-19:00 10:00 -33.951877889508 22.46052364707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang