Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caline VIP ll

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 2 resensies vir Caline VIP ll
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
3.5/5
Waarde vir geld
4.0/5
Roy A - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roy A

Enjoyable and very professional service provider.

The stay was enjoyable.

Retief N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Retief N

Krane in kombuis werk nie. Geen alternatiewe beligting tydens beurtkrag. Hul kon ten minste koffie en suiker beskikbaar hê.

Vriendelike ontvangsdame. Gedurende die aand tydens beurtkrag het iemand 'n groot klip onder die elektriese motorhek geplaas om die wielie van die spoor te lig. Dit het die veiligheid van die perseel drasties verlaag.

Caline VIP ll se terugvoer

Dankie vir jou verblyf. Ons akkommodasie is die veiligste in die streek, dus het die geboue oorkant buiteparkeerplekke met geen klagtes so ver. Die elektriese hek word net oop gehou gedurende krag onderbrekings om toegang te vergemaklik. Tydens beurtkrag is die beligting af en gaste moet gebruik maak van die kerse wat voorsien is. Voorspoedige 2023 vir jou en jou geliefdes.

Caline VIP ll
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 42-44, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e7e9b3613615fa93f6b6584ee0fd7f3fd7c7bca9befefc4ad351db5f47da2b1cff52c6d3bd1e58b3394d29f87db34fc75f5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 3 mense 2 5 1 5 42-44 Coral Road Bloubergstrand 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.81526 18.47415

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang