Caline VIP ll
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Jacqueline Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 19
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Roy A - Jan 2024
Algehele gradering
Enjoyable and very professional service provider.
Retief N - Des 2022
Algehele gradering
Krane in kombuis werk nie. Geen alternatiewe beligting tydens beurtkrag. Hul kon ten minste koffie en suiker beskikbaar hê.
Caline VIP ll se terugvoer
Dankie vir jou verblyf. Ons akkommodasie is die veiligste in die streek, dus het die geboue oorkant buiteparkeerplekke met geen klagtes so ver. Die elektriese hek word net oop gehou gedurende krag onderbrekings om toegang te vergemaklik. Tydens beurtkrag is die beligting af en gaste moet gebruik maak van die kerse wat voorsien is. Voorspoedige 2023 vir jou en jou geliefdes.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Coral-weg 42-44, Bloubergstrand, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang