Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caline VIP

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jacqueline Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Caline VIP
Netheid
4.2/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Jacques W - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques W

Peaceful and relaxing.

Everything went well. Very pleasant and happy environment.

Georgin K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Georgin K

Een van die bestes ooit.

Die plekkie was mooi groot binne met 'n lekker stort en bad en natuurlik 'n kombuis met al die nodige goedjies wat ons nodig gehad het. Sal weer wil kom.

Caline VIP se terugvoer

Baie dankie.
Julle is die soort gaste wat alle gashere graag wil hê en dit sal 'n plesier wees om jou weer by ons verblyf te verwelkom.

Caline VIP
Desiree J - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree J

Lovely unit within walking distance to beach and shops.

Jacqueline was very welcoming and showed us around the unit. On our departure, I pointed out to her that there was a stench from time to time in the bathroom coming through the drain. The dish rack also needs thorough cleaning as well as the floor tiles inside the shower and floor area in the bathroom.

Anonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Shirley H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shirley H

Lekker wegbreeknaweek.

Ek sal beslis Caline aanbeveel. Rustig en veilig. Jackie, baie dankie vir jou gasvryheid. Sal beslis weer kom.

Caline VIP se terugvoer

Dankie Shirley.
Dit was 'n plesier om jou en jou man te verwelkom en ons sien uit daarna om jou binnekort te sien.
Groete
Jackie

Caline VIP
Michelle N - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle N

Great hospitality, loved staying there. Will miss it.

Great hospitality, great location. Enjoyed every minute of my stay.

Caline VIP se terugvoer

Thank you.
It was a pleasure to receive you and your family in our accommodation.
Looking forward to welcome you again.
Best regards,
Jacqueline

Caline VIP
John M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Awesome.

Hulle het ons op ;n baie kort kennisgewing gehelp en als was uit due boonste rakke.

Caline VIP se terugvoer

Thank you very much and looking forward to accommodate you again

Caline VIP
Louisa W - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louisa W

Gemaklik, kompak en goeie ligging.

Veilige parkering, skoon en loopafstand na strand.

Carl R - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carl R

Enjoyed the stay.

The unit catered for all my needs. Centrally located and very close to the beautiful beach. Will definitely stay there again.

Firoza J - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Firoza J

Perfect.

On point, perfect, fantastic.

Caline VIP se terugvoer

Thank you and looking forward to accommodate you again.

Caline VIP
Karin D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Karin D

Mooi Blouberg.

Ou afgeleefde meubels. Sigaretrook hang in die eenheid. Nie regtig higiëniese gevoel.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral-weg 44, Table View, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA377c8c87527f4baf0f618bf51a3c600893080535be1a1d00641249aef69b6e388cd12092f3773e8ba18a1eabdfcbb5829e9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 44 Coral Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 09:00-21:00 10:00 -33.81545337083 18.474040671129

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang