Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calla Lily Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kholeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 29 resensies vir Calla Lily Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Charmaine J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine J

Fantasties gerieflik en uiters ruim. Net ongemaklik vir mobility impaired mense.

Wonderlik gerieflik!

Karen P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen P

Sal weer volgende jaar daar bespreek vir Innibos.

Vriendelike aankoms. Baie lekker kamer. WiFi. DSTV beperkte kanale. Kamer mooi skoon. Badkamer nuut geteel. Bad en stort. Lekker warm water. 2 gemakstoele met tafeltjie. Yskas met vriesgedeelte bo. Veilige parkering binne.

Lindi L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi L

Baie gerieflik en rustig.

Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat ons ingeboek was. Kamer was skoon en netjies.

Marline B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marline B

Veilige oornaggeriewe.

Lekker ge-oornag. Die badkamervenster bied geen privaatheid nie.

Jacques B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques B

Heerlik.

Baie lekker ge-oorlag.

Chantelle V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantelle V

Lekker gemaklik gebly en geslaap.

Die plek is goed geleë. Was perfek vir ons en het definitief aan ons behoeftes voldoen. Daar was wel paar dingetjies waarop gelet kan word: Ons was vriendelik ontvang en oppad na die kamer kon ek ruik die dame ruik na alkohol. Sy het gesukkel om die sleutel in die sleutelgat te sit. Sy was duidelik onder die invloed. Dan kan daar gelet word op iemand wat op hul pos kan wees wanneer mens uitklok. Laaste ding. Sou gordyn of blind voorstel in die badkamers. Behalwe dit, het ons baie lekker gebly, dankie.

Calla Lily Guesthouse se terugvoer

Thank you for taking the time to share your feedback, Chantelle! We're glad to hear that our location worked well for you and that you had a comfortable stay. However, we're sorry to hear that you encountered some issues during check-in and check-out. We'll definitely take your suggestions into consideration. We appreciate your feedback and hope to have the opportunity to serve you again in the future.

Calla Lily Guesthouse
Jeanine N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Jeanine N

Gerieflik en naby vir die fees.

Ons het lekker gebly, dankie. Die matras van die hoofslaapkamer se bed is net baie sleg. Stel voor hy word asb. vervang. Verder was ons tevrede.

Usa Imports Gauteng F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Usa Imports Gauteng F

Personeel onbehulpsaam.

Ons het geskakel vooraf om uit te vind watter kamers trappe het sodat ons 'n eenheid sonder trappe kan bespreek vir my skoonma wat met moeite stap, net om daar aan te kom en 'n kamer te kry sonder trappe. Toe die aand glad nie geslaap nie, want die 2 kamers langs ons het gekuier en geraas tot 4h45 die oggend. Ons het dit die oggend gerapporteer, want niemand was daar deur die nag nie. Die bestuurder en dame wat gehelp het, het net gelag en gesê "eish". Andersins baie netjies, maar personeel onbehulpsaam.

Leana S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leana S

Sal Calla Lily enige tyd aanbeveel.

Heerlik stil en rustig. Veilig, netjies en skoon.

Rozanne T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozanne T

Veilig, netjies, rustig.

Ons het vreeslik lekker geslaap, alles was skoon en netjies. Area was stil en rustig, sal beslis weer gaan kuier.

Erika A - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika A

It was very nice.

We were disappointed that we couldn't stay in the room we booked and paid for because we had a romantic evening planned.

Fern Q - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fern Q

A lovely quiet rest, just what we'd needed.

Lovely place with lovely people - just felt a little disappointed by the pool and surrounds. The pool was smaller than expected, and the patio furniture had not been cleaned.

Ian V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian V

Netjies, veilig en waarde vir geld.

Alles het goed afgeloop.

Elna C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Elna C

TV het nie gewerk nie, ons het gedink ons kry ontbyt ook, net om te hoor daar is nie 'n sjef nie.

'n Gastehuis is veronderstel om ontbyt die volgende oggend te gee, die koffie- en teeskinkbordjie het ook net 1 koffie en 2 suiker gehad. Ek en my man drink nie tee nie, die volgende oggend toe ons ry, was daar niemand om die sleutel voor te gee nie, en ons het hom maar by die hek deur 'n venster gegooi toe die remote agter ons toegemaak het.

Erica D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Erica D

Sal hulle nie aanbeveel nie.

Geen persone met aankoms nie. Kry sleutel by housekeeping. Geen dstv of wifi nie. Bad onveilig, voet het afgebreek. Geen positiewe terugvoer oor reeds genoemde klagtes, geen persone by vertrek nie, gee sleutel vir tuinier.

Astrid V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Astrid V

A warm welcome by Gugu, who brought us to our very comfortable room.

Our room was more than comfortable, with fridge, coffee and tea facilities, a very good bed and a lovely little patio with outdoor shower and bad. Receptionist Gugu herself collect our ordered sushi, since the restaurant didn't had a delivery service. We had a great stay at Calla Lily GH.

Brenda S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda S

Baie gerieflik, skoon en netjies.

Die gastehuis is in 'n mooi en stil area. Die personeel was vriendelik en behulpsaam.

Marinette S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinette S

Vriendelike personeel, netjies. Lekker verblyf wat jou sak pas.

Vriendelike personeel, netjies. Lekker verblyf wat jou sak pas.

Willie En Elna B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie En Elna B

Baie netjiese, skoon kamers. Veilige parkeerplek. Ons het dit geniet om daar te oornag.

Die tuine skep 'n rustige atmosfeer. Die kamers was goed toegerus. Sal graag weer daar oorbly.

Dharne M - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dharne M

Nie wat ons bespreek het nie.

Twee van die kamers wat ons bespreek het was heeltemal nie waarvoor ons betaal het nie. Toe word daar gesê dat op webtuiste hulle nog nie opgedateer het nie. Het op ander webtuistes gekyk en was dieselfde. Wou met bestuur praat maar is gesê hulle is nie beskikbaar nie. Die dubbelkamer wat ons vir die meisies gevat het het 2 koninggrootte-beddens en 'n houtvloer, nou ewe skielik een koninggrootte-bed met 'n sementvloer en 'n vuil sleeper couch, buitebadkamer het net 'n stort nie 'n bad soos op foto's nie. Het soos 'n idioot gevoel toe my vriende hulle kamer ingaan en heeltemal nie gekry wat ek hul belowe nie, het ons kamer maar opgeoffer, die verskoning is toe dat die nou 'n kantoor is.

Marchel K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marchel K

Die gastehuis is baie mooi.

Ons het dit baie geniet.

Eureka B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eureka B

Vriendelike diens, lekker beddens en skoon geriewe.

Die badkamer tussen die twee kamers sonder gordyne of privaatheid is ongemaklik.

Calla Lily Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoering ons sal werk maak daarvan. Ons het gevrae dat daar 'n deur tussen die badkamer en kamer ingesit sal word.

Calla Lily Guesthouse
Derrik V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derrik V

Net 'n plek om oor te slaap.

Daar was nie gesê dat die 2 kamers 'n badkamer deel nie, en die badkamer kan nie toemaak van een kant af nie, wat beteken dat as jy dit wil gebruik moet die ander paartjie uitgaan. Daar was ook geen koffie die volgende oggend of opsie vir ontbyt nie. Die bed was goed maar die raam was al uitgeleef.

Calla Lily Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir u terugvoer. Ons sal werk maak daarvan.

Calla Lily Guesthouse
Patricia J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Patricia J

Teleurgesteld oor die netheid van die plek.

Die buitearea waar die stort en bad geleë is, was baie vuil daar was insekte en blare in die wasbak, stort, bad en op die vloer. Die kliënt betaal ekstra vir die gerief maar was te vuil om gebruik te word. Wanneer daar water in die bad getap word, loop daar water by die lig in die badkamer uit. Een van die kussings het ook nie 'n sloop op gehad nie.

Caren C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C

Romantiek

Bos in die stad, mistieke romantiek.

Caren C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caren C

Absoluut klas!

Vriendelike persooneel en eienaar. Ons behoeftes is konstant tegemoed gekom. Veilig en mooiste omgewing.

Odette D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette D

Awesome and friendly staff, and a beautiful place.

Was very neat and beautiful. Staff was amazing and the breakfast great.

Lisa F - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lisa F

Close proximity to the tennis courts as we were there for a tennis tournament.

When we arrived we were shown a room with one bed, I believe I booked two queen size beds, we waited 10 mins for them to say we could have another room. No introductions from staff on arrival, no orientation to our room, no checkout procedure so we did not feel very welcome. The air-con didn't work but it seemed like too much effort to find someone so we left it. The bedside lamp was broken, it worked but the glass decoration was broken.

Elize W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize W

Baie lekker.

Ek sal enige tyd weer gaan - dis skoon, netjies en die kos was vars en heerlik. Hulle kan dalk kyk na die trappies wat omgaan na die kamers toe, dis baie glad - ek het daar gegly en geval.

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c873367ed4b93ba38ae3aacee89daaa308b79a94b8dc6bb34cee7d29c52453ec2ad8ea6cd95672892922c75d385f0da731f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 20 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.48583 30.9863098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang