Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Calla Lily Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Nicolaas P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Great. Baie skoon en veilig. Sal weer daar bly. Staff baie gaaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charmaine J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Fantasties gerieflik en uiters ruim. Net ongemaklik vir mobility impaired mense. Wonderlik gerieflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Sal weer volgende jaar daar bespreek vir Innibos. Vriendelike aankoms. Baie lekker kamer. WiFi. DSTV beperkte kanale. Kamer mooi skoon. Badkamer nuut geteel. Bad en stort. Lekker warm water. 2 gemakstoele met tafeltjie. Yskas met vriesgedeelte bo. Veilige parkering binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindi L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat ons ingeboek was. Kamer was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marline B
1 nag
4.4
Apr 2024

Veilige oornaggeriewe. Lekker ge-oornag. Die badkamervenster bied geen privaatheid nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2024

Heerlik. Baie lekker ge-oorlag.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Sander F
1 nag
4.2
Nov 2024

Small, sweet & cheap. It is very clean and service is good for small money. Please give WiFi password with check-in or leave it in the room. Security at the gate is also friendly. But the window/door is only easily locked, which feels a little uncomfortable. Bed is a little too small for 2.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Chantelle V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2024

Lekker gemaklik gebly en geslaap. Die plek is goed geleë. Was perfek vir ons en het definitief aan ons behoeftes voldoen. Daar was wel paar dingetjies waarop gelet kan word: Ons was vriendelik ontvang en oppad na die kamer kon ek ruik die dame ruik na alkohol. Sy het gesukkel om die sleutel in die sleutelgat te sit. Sy was duidelik onder die invloed. Dan kan daar gelet word op iemand wat op hul pos kan wees wanneer mens uitklok. Laaste ding. Sou gordyn of blind voorstel in die badkamers. Behalwe dit, het ons baie lekker gebly, dankie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Kholeka
Calla Lily Guesthouse
Thank you for taking the time to share your feedback, Chantelle! We're glad to hear that our location worked well for you and that you had a comfortable stay. However, we're sorry to hear that you encountered some issues during check-in and check-out. We'll definitely take your suggestions into consideration. We appreciate your feedback and hope to have the opportunity to serve you again in the future.

Christel G
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2024

Rustig en netjiese omgewing - opsie vir ontbyt sou handig gewees het. Skoon en netjies. Net nie genoeg koffie en verromer vir 2 in die kamer vir 1 koppie koffie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Jeanine N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jun 2024

Gerieflik en naby vir die fees. Ons het lekker gebly, dankie. Die matras van die hoofslaapkamer se bed is net baie sleg. Stel voor hy word asb. vervang. Verder was ons tevrede.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kholeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c873367ed4b93ba38ae3aacee89daaa308b79a94b8dc6bb34cee7d29c52453ec2ad8ea6cd95672892922c75d385f0da731f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 20 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.48583 30.9863098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
2526272829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345