Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calla Lily Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calla Lily Guesthouse is in Mbombela (Nelspruit), teen die Mbombela (Nelspruit) Natuurreservaat, geleë. Dié gastehuis is net 2,5 km van die middedorp af.

Verblyf word in verskeie individuele versierde kamers aangebied. Elke kamer het 'n privaat of en suite-badkamer, lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Ontbyt word in die eetarea bedien waar dit vooraf teen 'n ekstra koste gereël kan word.

Die gastehuis bied 'n swembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Calla Lily Guesthouse is sowat 26 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.9
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Charmaine J
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties gerieflik en uiters ruim. Net ongemaklik vir mobility impaired mense. Wonderlik gerieflik!
Jul 2024
Karen P
Saam met lewensmaat
5.0
Sal weer volgende jaar daar bespreek vir Innibos. Vriendelike aankoms. Baie lekker kamer. WiFi. DSTV beperkte kanale. Kamer mooi skoon. Badkamer nuut ...
Sien meer
Jun 2024
Lindi L
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en rustig. Ons het baie lekker gebly vir die een aand wat ons ingeboek was. Kamer was skoon en netjies.
Mrt 2024
Leana S
Saam met lewensmaat
5.0
Sal Calla Lily enige tyd aanbeveel. Heerlik stil en rustig. Veilig, netjies en skoon.
Des 2023
Rozanne T
Saam met lewensmaat
5.0
Veilig, netjies, rustig. Ons het vreeslik lekker geslaap, alles was skoon en netjies. Area was stil en rustig, sal beslis weer gaan kuier.
Jul 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Kholeka Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink Calla Lily Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sheppardrylaan 20, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c873367ed4b93ba38ae3aacee89daaa308b79a94b8dc6bb34cee7d29c52453ec2ad8ea6cd95672892922c75d385f0da731f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 20 Sheppard Drive Mbombela (Nelspruit) 1200 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -25.48583 30.9863098

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang