Calm Benoni
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 199, Elwood-kompleks, Rynfield, 1514, Gauteng
- Vanaf R850 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Calm Benoni is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Rynfield, Benoni. Die woonstel is naby besienswaardighede en geriewe in die omgewing geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede, aparte badkamer het 'n bad.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien toegerus en het 'n toonbank met stoeltjies. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n TV. Gratis WiFi word ook voorsien.
Die kompleks bied veilige parkeerplek, 'n gemeenskaplike braai-area en 'n gemeenskaplike swembad.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
5/5
Maile Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 4
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Uysstraat 199, Elwood-kompleks, Rynfield, 1514, Gauteng
- Gaste dink Calm Benoni het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Rynfield Benoni Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 199, Elwood-kompleks, Rynfield, 1514, Gauteng