Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Clarens

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Marc L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Comfortable little hideaway. The stay was calm and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Thank you, Marc. Glad you enjoyed your stay. Friendly regards, Helena

David L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Our stay was really nice and peaceful, everything we needed and expected. Really peaceful, clean and nicely situated in Clarens, close enough to town, and well communicated with owners.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Thank you, David. Glad you enjoyed your stay. Regards, Helena

Lerize K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Ongelooflik mooi, netjies, stil, privaat en net beautiful! Calm Clarens was presies wat ons nodig gehad het. Dis die mooiste mooiste plekkie! Alles was netjies, skoon, lieflike beddegoed, stunning kaggel en buite-braai. Ons sal vir seker weer daar bly. Dis so lekker rustig en privaat en ruim! Calm Clarens is nog mooier as wat die foto's wys! En is so behulpsaam en vriendelik, baie baie dankie vir 'n wonderlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
So bly julle het dit geniet. Altyd baie welkom. Vriendelike groete Helena

Alet V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lieflike skoon en netjies met alles wat ons nodig het! Ja, verblyf is heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Alet, so bly julle het Calm Clarens geniet. Kom kuier weer asb. Vriendelike groete, Helena

Petro L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was ons eerste maal in Clarens. Ons was aangenaam verras met ons verblyf. Dit was die cuteste huisie. Hulle het voorsiening gemaak vir die koue aandag in elke opsig. Goeie kwaliteit linne en was so 'n cozy plekkie. As jy langer as 2 of 3 dae bly, sou 'n TV-skerm dalk 'n goeie uitkoms wees om te stream. Anders was dit regtig 'n pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Baie bly julle het dit geniet. Vriendelike groete Helena

Danny S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Fantasties. Sal vir seker weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
Kort verblyf
5.0
Feb 2024

Puik waarde vir geld. Dit was uiters goeie waarde vir geld en so netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Dankie Zelda. Hoop jy kom kuier gou weer. Vriendelike groete uit Clarens.

Magda En Hannes B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

As jy wil rus is dit ideaal. Dit was baie rustig. Daar is 'n lekker braai-area. Ons het nie daarvan gebruik gemaak nie. Maar as jy net daar wil kuier, is dit ook lekker. Alles wat jy nodig het, is daar. Sorg maar net daarvoor om 'n vars melk saam te bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Baie dankie Andre, baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Heerlik rustig. Die akkommodasie is uit die boonste rakke. Netjies en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

André B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Stil en rustig, net soos die naam " Calm" aandui. Baie gepas. Baie lekker gebly. Beveel dit sterk aan. Die loadshedding het ons nie eens van geweet nie a.g.v. julle goeie rugsteun-stelsel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lorna & Mark
Calm Clarens
Dankie André, ons is bly julle het jul kuier geniet. Vriendelike groete uit Clarens.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorna & Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1cd13b3012d44503365e146c5f2cc638d1da8153b9a767942d4573caf239b632e56d2794681ced83167973e0cca3f9fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.50746891889 28.421608326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang