Calm Clarens
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Lorna & Mark Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 55
Op LekkeSlaap 2 jaar
Opsomming van Resensie
Marc L - Sep 2024
Algehele gradering
Comfortable little hideaway.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Marc.
Glad you enjoyed your stay.
Friendly regards,
Helena
David L - Sep 2024
Algehele gradering
Our stay was really nice and peaceful, everything we needed and expected.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, David. Glad you enjoyed your stay.
Regards,
Helena
Lerize K - Jul 2024
Algehele gradering
Ongelooflik mooi, netjies, stil, privaat en net beautiful!
Calm Clarens se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Altyd baie welkom.
Vriendelike groete
Helena
Alet V - Jul 2024
Algehele gradering
Lieflike skoon en netjies met alles wat ons nodig het!
Calm Clarens se terugvoer
Alet, so bly julle het Calm Clarens geniet. Kom kuier weer asb. Vriendelike groete, Helena
Petro L - Jun 2024
Algehele gradering
Dit was ons eerste maal in Clarens. Ons was aangenaam verras met ons verblyf.
Calm Clarens se terugvoer
Baie bly julle het dit geniet.
Vriendelike groete
Helena
Danny S - Mei 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Zelda W - Feb 2024
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie Zelda.
Hoop jy kom kuier gou weer.
Vriendelike groete uit Clarens.
Magda En Hannes B - Feb 2024
Algehele gradering
As jy wil rus is dit ideaal.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Andre, baie bly julle het jul verblyf geniet. Kom kuier gerus weer. Vriendelike groete
Andre M - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
André B - Jan 2024
Algehele gradering
Stil en rustig, net soos die naam " Calm" aandui. Baie gepas.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie André, ons is bly julle het jul kuier geniet.
Vriendelike groete uit Clarens.
Talita R - Jan 2024
Algehele gradering
Pragtige plek, mooi skoon en netjies met alles wat 'n mens benodig.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Talita
Euliza P - Jun 2024
Algehele gradering
Good and lovely.
Calm Clarens se terugvoer
So bly julle het dit geniet.
Groete
Helena
Umashnee C - Jun 2024
Algehele gradering
Beautiful, relaxing.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you.
Stay safe until next time.
Madeleen C - Jun 2024
Algehele gradering
Net n vinnige besoek, maar was lekker.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie Madeleen.
Annelie R - Mei 2024
Algehele gradering
Hierdie blyplek is kalm, onberispelik skoon en toerusting is top klas.
Lisle L - Jun 2024
Algehele gradering
Fantasies.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie dat julle by Calm Clarens gebly het.
Meriesa B - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik gerus.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie vir die terugvoering. Ons sal dadelik aandag gee aan die matras. Vriendelike groete
Elsje N - Mei 2024
Algehele gradering
Rustig.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie dat julle by Calm gebly het.
Groete
Lorna
Carole G - Jan 2024
Algehele gradering
A beautiful place to just unwind.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Carole.
Jacomien D - Des 2023
Algehele gradering
Calm Clarens was n uitsonderlike plekkie. Die interior is van hoogstaande gehalte.
Calm Clarens se terugvoer
Baie, baie dankie Jacomien.
Esme V - Des 2023
Algehele gradering
Net soos die naam beskryf "Calm Clarens.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Esme.
Amanda B - Des 2023
Algehele gradering
Beautiful decor, clean, comfortable, upmarket, safe, friendly.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Amanda.
Andre R - Nov 2023
Algehele gradering
Calm Clarens exceptional facility.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you Andre. Greetings, Lorna.
Stephan K - Okt 2023
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie Stephan. Groete Lorna
Susan J - Sep 2023
Algehele gradering
Baie mooi, skoon en netjies. Ons sal Calm Clarens definitief aanbeveel.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie Susan. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna.
Jaco V - Sep 2023
Algehele gradering
Calm Clarens is one of the most beatiful and well maintained.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review Jaco. Really appreciate it. Regrads Lorna
Esme K - Sep 2023
Algehele gradering
Pragtige en baie netjiese skoon eenheid.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Esme. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Lorna
Estelle V - Aug 2023
Algehele gradering
Fantastiese eenheid, stilte en als wat jy nodig het. Voorwaar Calm Clarens.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Estelle. So bly julle het dit geniet. Groete Lorna
Miles L - Jul 2023
Algehele gradering
Host was amazing and considerate with a warm and welcoming feel.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you so much Miles.
Sanshia-leigh L - Jul 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Sanshia
Bertus V - Jul 2023
Algehele gradering
Netjies en baie gerieflik.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Bertus. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna
Carin D - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige verblyf, baie mooi en alles wat jy nodig het.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Carin. Hoop ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Lorna
Juan J - Jul 2023
Algehele gradering
It was beautiful, calm and quiet, I was able to work when needed and relax too.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you Juan, really appreciate your wonderful review. Keep well, Lorna
Magda S - Jun 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en snoesig.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Magda. So bly julle het dit geniet. Vriendelike groete, Lorna
Rick E - Apr 2023
Algehele gradering
Right out of a designer's handbook.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Rick. Really appreciate your kind review. Regards, Lorna xxx
Jd S - Apr 2023
Algehele gradering
Fantastiese naweekplekkie.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, JD. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna
Chris S - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustig.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Chris. Hoop ons sien julle weer. Groete Lorna
Sanet B - Mrt 2023
Algehele gradering
Wat 'n Juweel!
Lees meerCalm Clarens se terugvoer
Baie, baie dankie, Sanet Julle was wondelikke gaste en dit was so aangenaam om julle te ontmoet het. Groete, Lorna
Christiaan V - Apr 2023
Algehele gradering
Calm, central, cosy.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Christiaan. We look forward to welcoming you again.
Johan T - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige omgewing en beslis die moeite werd om te besoek.
Calm Clarens se terugvoer
Baie, baie dankie, Johan. Hoop ons sien julle gou weer. Groete Lorna
Janneke B - Mrt 2023
Algehele gradering
Lovely place.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Janneke. Hope to see you in the near future. Regards. Lorna
Anina A - Mrt 2023
Algehele gradering
Wonderlik!
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie, Anina. Ons is so bly julle het julle verblyf geniet by ons. Hoop ons sien julle somer gou weer. Groete, Lorna.
Jacques O - Nov 2023
Algehele gradering
Netjies, veilig en privaat.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie vir die mooi terugvoer. Groete, Lorna
Esron B - Okt 2023
Algehele gradering
Immaculate place.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you so much Esron. Really appreciate your wonderful review.
Kindest regards Lorna
Dave B - Okt 2023
Algehele gradering
Really quiet and safe spot.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you. Regards Lorna
Lizette C - Okt 2023
Algehele gradering
Lieflike selfsorg eenhede.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie Lizette
Lucinda R - Jul 2023
Algehele gradering
Wonderful!
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Lucinda
Allister L - Mei 2023
Algehele gradering
A very comfortable apartment with enough to keep warm on a cold weekend. Hosts are a friendly and helpful couple.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you, Allister.
Hope we see you soon again. Regards, Lorna
Philip S - Mrt 2023
Algehele gradering
Asemrowend mooi en rustig.
Calm Clarens se terugvoer
Dankie, Philip en Ria. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Lorna
Stephen B - Aug 2023
Algehele gradering
Ideal Clarens accomodation for a couple.
Lees meerCalm Clarens se terugvoer
Thank you, Stephen
Carol G - Okt 2023
Algehele gradering
Very comfortable.
Lizzy R - Nov 2022
Algehele gradering
Eccentric, different, cosy and safe.
Calm Clarens se terugvoer
Thank you so much, Lizzy. You guys were amazing guests, and we hope to see you in the near future. Regards, Lorna
Tania G - Okt 2022
Algehele gradering
Verwelkomend, gemaklik, gerieflik, fantastiese smaak en lieflike mense!
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Tania. Dit is so gaaf van julle. Ons is bly ons kon julle gelukkig maak as gaste. Groete Lorna
Desmond H - Okt 2022
Algehele gradering
Pragtige verblyf.
Lees meerCalm Clarens se terugvoer
Baie dankie. Julle is dierbaar en ons hoop om julle gou weer te sien. Groete, Lorna
Petrus S - Okt 2022
Algehele gradering
Baie vriendelike eienaars en baie lekker slaapplek.
Calm Clarens se terugvoer
Baie dankie Petrus, hoop om julle gou weer te sien. Groete Lorna
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang