Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calm Clarens

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Calm Clarens bied moderne en veilige selfsorgwoonstel in die dorpie Clarens. Die eiendom is naby die middedorp maar tog ver genoeg om rus en vrede te geniet. Verblyf beskik oor 3 verblyfopsies wat elk 'n privaat ingang het.

Die eenhede is geskik vir 2 gaste en het koningingrootte-beddens. Die eenhede het badkamers, leefareas en kombuise. Twee van die eenhede het kaggels. Die kombuise het elk 'n induksiestoof, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek en privaat ingange. Gaste kan 'n rits besienswaardighede soos staproetes, restaurante, winkels en kunsgalerye verken.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Marc L
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable little hideaway. The stay was calm and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
David L
Saam met lewensmaat
5.0
Our stay was really nice and peaceful, everything we needed and expected. Really peaceful, clean and nicely situated in Clarens, close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Lerize K
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik mooi, netjies, stil, privaat en net beautiful! Calm Clarens was presies wat ons nodig gehad het. Dis die mooiste mooiste plekkie! Alles wa...
Sien meer
Jul 2024
Alet V
Saam met lewensmaat
5.0
Lieflike skoon en netjies met alles wat ons nodig het! Ja, verblyf is heerlik!
Jul 2024
Petro L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ons eerste maal in Clarens. Ons was aangenaam verras met ons verblyf. Dit was die cuteste huisie. Hulle het voorsiening gemaak vir die koue aa...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lorna & Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 55

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Calm Clarens het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Swartstraat 484, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49d1cd13b3012d44503365e146c5f2cc638d1da8153b9a767942d4573caf239b632e56d2794681ced83167973e0cca3f9fb2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 484 Swart Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.50746891889 28.421608326984

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang