Calm Waters Guesthouse
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Calm Waters Guesthouse is gerieflik geleë in Plettenbergbaai, naby die strand en natuurreservaat. Hierdie slaapkamers is op die boonste verdieping van die eienaar se woning geleë en het 'n aparte ingang.
Die privaat slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. 'n Kombuisie, veilige parkeerplek en 'n aparte ingang op die boonste verdieping van 'n uitnodigende huis.
Een hoek in die kamer dien as 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, mikrogolf, lugbraaier, broodrooster, basiese breekware en eetgerei, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 2 gemaklike stoele wat die perfekte ruimte bied om te lees of 'n bordspeletjie te speel.
Daar is 'n skadu-patio, toegerus met 'n ruim etenstafel, houtskoolbraai en gemaklike sitplek om te smul aan die panoramiese uitsig oor die swembad en tuin. Die rustige atmosfeer, gepaardgaande met die heerlike voëllewe, nooi vrede. Ligstoele en 'n buitestort wag aan die een kant van die swembadarea. Hierdie eenheid het sonpanele om die ligte aan te hou tydens kragonderbrekings.
Benewens die voortuin en 'n aangewese motorafdak, kan gaste toegang geniet tot 'n balkon wat onder gaste gedeel word aangesien daar drie ander eenhede op die boonste verdieping beskikbaar is. 'n Klein toegangshek bied 'n gerieflike paadjie vir 'n 900 m-stap of fietsry na een van die wêreld se skouspelagtigste strande, wat oor 4 km strek, asook 'n luukse winkelsentrum met 'n sjiek koffiewinkel net 50 m verder.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Kecia Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Diadem-weg 4, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang