Calming Waters
Kry 10% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Feb 2025 tot 28 Feb 2025.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchid-rylaan 39, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 000R1 800 per nag (plek vir 7)
Beskrywing
Calming Waters is 'n selfsorghuis wat ideaal vir gesinne is en aan die westekant van die bekoorlike kusdorpie Stillbaai geleë is. Dit is net een blok vanaf die Goukourivier en spog met 'n pragtige rivieruitsig en 'n gedeeltelike see-uitsig vanaf die stoep. Hierdie huis bied slaapplek aan 5 volwassenes en 2 kinders.
Die huis beskik oor 3 slaapkamers, 'n enkelbed in die leefarea en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n stapelbed vir 2 kinders. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Beide die hoof- en tweede slaapkamers het glasdeure wat na die stoep lei en 'n uitsig oor die swembad het. Die derde slaapkamer het glasdeure wat na die braai-area lei. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die huis spog met 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolfoond, lugbraaier, vyfplaatgasstoof, oond, broodrooster en 'n toebroodjierooster toegerus. Die eetarea het 'n groot tafel met sitplek vir 10 en die sitarea het 'n gemaklike rusbank, stoele, 'n slim-TV en 'n ingeboude kaggel. Die aparte wasarea is buite en het 'n groot wasmasjien en 'n tuimeldroër. Daar is 'n ook wasgoedlyn langs die wasarea.
'n Losstaande gasbraai is beskikbaar. Die huis het ook 'n groot dubbelmotorhuis met 'n elektriese deur.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Kinderstapelbed
Leefarea
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Anna-Marie Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- Orchid-rylaan 39, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Stilbaai-Wes Stilbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orchid-rylaan 39, Stilbaai-Wes, Stilbaai, 6674, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang