Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calvinia Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon & Talita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 50 resensies vir Calvinia Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Louise S - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Gasvryheid by Calvinia Guesthouse uitstekend. Wonderlike plekkie om oor te bly.

Pragtige plek, alles skoon en netjies. Heerlik gebly.

Annatjie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie D

Lekker gekuier.

Ons het heerlik gekuier. Dit is baie veilig.

Jan V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Stil oornaggeriewe.

Ja, hierdie keer in 'n losstaande kamer met eie stortgeriewe. Ook toegerus met TV, mikrogolfoond en klein yskassie.

Louis A - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis A

Lekker en rustig.

Alles netjies en hulpvaardig.

Jacobus D - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus D

Die gastehuis is baie netjies. Ek kon regtig ontspan.

Ek het lekker oorgebly en die gasvryheid geniet.

Braam V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Braam V

Lekker gebly!

As alle (guesthouses) sulke diens kan gee en handhaaf, hierdie is 'n voorbeeld vir baie ander.

Bardene T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bardene T

Dit was koud. 'n Warm elektriese kombers op die bed sou baie gehelp het.

Basiese verblyf. Lekker bed en warm water, maar die plek is baie koud en oud - benodig 'n bietjie TLC. Vriendelike gasvrou.

Alfreda B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Alfreda B

Comfortable.

Everything was fine although the fridge was noisy, which affected my sleep.

Hannes V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Wonderlik!

Goeie oornag ervaring. Dit was 'n aangename ervaring en verblyf.

Philip D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

Presies die plek om te ontspan!

Heerlik, netjies en stil.

Jaco En Thea H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco En Thea H

Baie lekker.

Ja, baie lekker en rustig.

Christiaan S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan S

Sentraal gelëe, skoon en gemaklik.

Ontvangs by Calvinia Guesthouse was vriendelik en hulpvaardig. Die advies rondom restaurante was waardevol.

Shaun K - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun K

Comfortable.

Very comfortable bed and a little flatlet with all the right facilities one needs for an overnight stay.

Michiel B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel B

Vriendelike, hulpvaardige gashere.

Plek het alles wat jy benodig. Skoon en netjies.

Jacques Francois F - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jacques Francois F

Gasvry, vriendelik en bied baie inligting.

Talita is 'n vriendelike persoon wat baie inligting omtrent die omgewing verskaf. Sy het 'n wye kennis van vetplante en ek kan aanbeveel dat jy selfs plante kan koop vanaf haar kwekery! Wonderlik!

Nico T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico T

Lekker geslaap.

Kamer was skoon en netjies in 'n rustige omgewing. Was vriendelik ontvang.

Amanda T - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda T

Waarde vir geld.

Loopafstand van alles. Rustige en netjiese plekkie. Lekker aandete. Sal Calvinia Guesthouse aanbeveel.

Alta V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Lekker rustig.

Baie netjies en rustige en ruim kamers.

Wilma V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma V

Veilig. Netjies. Rustig.

Lekker gerieflik naby alles. maar weg van die gedreun van verkeer. Pragtige kwekery met baie oulike plantjies. Weer met 'n boksie vol vet- en skaars plantjies daar weggery.

Andrea E - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea E

A comfortable stay.

A very pleasant location for a short stay.

Susan A - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan A

Lekker verrassing.

Wonderlike gasvrou. Ons kom beslis weer.

Ricka V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ricka V

Uitstekend! Sal beslis weer gebruik.

Meer as tevrede. Baie vriendelik en behulpsaam. Huislike atmosfeer, heerlik geslaap en lekker ontbyt geëet.

Petro S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro S

Heerlike selfsorg-eenheid, baie sentraal en lieflike gasvrye gasvrou!

Die gasvrou het ons sommer baie tuis laat voel en het ook veilige parkering vir die tien dae van ons camino verskaf.

Jasper M - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jasper M

Lekker rustig.

Ontvangs was baie hartlik en eienaar was baie behulpsaam om kamer te kies.

Judie S - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Judie S

Mooi skoon. Lekker sentraal, binne loopafstand van lekker restaurante.

Baie aangename bestemming.

Petrus L - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petrus L

Vriendelike en behulpsame gasvrou.

Goeie ligging en ruim akkommodasie.

Ruth R - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ruth R

Very cold, but heaters in the room to warm us up.

Rooms were good, but overall maintenance of exterior is lacking.

Belinda W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

Relaxing.

Talita, Calvinia Guesthouse's owner went out of her way to ensure our comfort.

Francois V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Baie geniet en groot ruimte.

Oornag op pad terug van blommetoer.

Johan G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan G

Lekker oorgeslaap.

Lekker, ruim kamer. Al die fasiliteite wat jy benodig. Elektriese kombers was 'n bonus in die koue.

Helmut H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Helmut H

Comfortable and hospitable.

Very nice stay, the rooms were clean and functional and the host is very friendly and accommodating.

Sue C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sue C

Charming hostess went beyond the call of duty.

Talita is so well-informed about the area including the wildflowers. Cooked lovely meals for us. Happily couriered a parcel for us that we left behind too. Calvinia Guesthouse comes highly recommended.

Werner G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner G

Heerlik geslaap en gekuier. Baie vriendelike mense.

Goeie ligging. Skoon, netjies en veilig.

John C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John C

Lovely, beautiful big unit with all the accessories, clean and comfortable with a most friendly service.

The accommodation was central, close to Main Road. The unit was cozy and clean. Lovely comfy bed. The owners let a person use their garage for overnight parking as well. Will recommend. Thank you Talita and Leon.

Thys & Hanlie D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thys & Hanlie D

Uitstekende diens, rustige omgewing, vriendelike mense.

'n Plek waar jy sonder twyfel weer sal gaan oorbly.

Hermien V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien V

Nice warm room, with heater and blankets in the cold weather.

See stars.

Willem O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem O

Very nice.

The host made the stay very pleasant.

Belinda W - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda W

A memorable stay.

Staying at Calvinia Guesthouse for two nights was the highlight of the most amazing trip in the height of the Flower Season. We felt that we would have liked to stay for a week as the accommodation was not only clean, comfortable and quaint, but also right amid the most amazing flowers. Day trips to villages in the region were also very rewarding. The owner of Calvinia Guesthouse made our stay even more worthwhile as we felt as if we were 'family'. She went way beyond the requirements of an owner of a guesthouse. Her input towards our outings, the walk she took us on, her love and knowledge of the flowers in the Calvinia region and her amazing food was the cherry on the cake for us.

Nerina Veronika R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nerina Veronika R

Safe- comfortable beds spacious rooms lovely braai and cooking area with table and chairs.

Very tastefully furnished lovely and clean. Would highly recommend it.

Fanie T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie T

Talita is 'n raakvatter

Rustig en 'n ideale gasvrou.

Henk L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk L

Baie lekker.

Lekker outydse huis. Baie lekker braai-area. Vriendelike eienaar.

Johan D - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie vriendelik ontvang en die eienaares is baie gaaf. Netjies en skoon.

Bespreek ontbyt apart. Dis nie ingesluit by die prys nie.

Riaan R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Riaan R

Aaklige ervaring.

Na baie jare se toer en verblyf in 'n groot verskeidenheid gastehuise en vakansieverblyf moet ek ongelukkig vir die eerste keer 'n plek geheel en al afkeur. Ons het vooraf bespreek en amper 'n week voor die tyd ons verblyf betaal omdat ons by verskeie gastehuise oorgeslaap het op ons toer. Miskien lyk kamer 4 wat ons spesifiek oorspronklik bespreek het mooi soos op die fotos, maar kamer 1 wat ons gekry het het meer gevoel soos werkerskwartiere. Ons is ook onmiddellik met ons aankoms om 16:00 aangeraai om iets te ete te kry by OK of Spar en ingelig oor die tye wat hulle sluit. Ons wou braai, maar daar was ander gaste se bagasie in the braai area en moes ons wag tot hulle dit kom haal. Om 19:15 haal die gaste hulle bagasie en teen 19:30 daar weg. Dit was vir ons bietjie laat om te braai omdat ons alreeds baie moeg was na lang dag van reis. Die kamer se meubels, veral stoele, is nie antiek nie, maar eerder oud en verwaarloos. Die kamer het ook 'n ligte ou urine reuk gehad wat geen reukweerder kon weg kry nie. Die ingangsdeur is so laag dat ek my kop 3 keer daarteen gestamp het (ek is 1. 78 m lank so nie erg lank nie). Die "garage" se deur maak uiters moeilik met die hand oop en is eintlik 'n afdak met 'n garage deur wat ook nie kan sluit nie (maak seker waardevolle items is uit voertuig verwyder). Vir die prys is kamer 1 absoluut nie die moeite werd nie en hoop ek ander besoekers het 'n beter ervaring.

Renate S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renate S

Besonder aangename verblyf-ervaring wat ons sekerlik kan aanbeveel.

Vriendelike en bekwame gasvrou wat ons dadelik tuis laat voel het en selfs die motorhuis tot ons beskikking gestel het. Baie gerieflike en gesellige woonstel met 'n heerlike bed.

Comin B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Comin B

Rustig.

Lekker en pragtige ou huis met die mooiste antieke meubels.

M A F - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
M A F

Goeie waarde en behulpsaam.

Benut reservaat en goeie fietsry. Etes by Blou Naartjie uitstekend, museum moeite werd Naby Tankwa Nasionale Park en Blou Bergpas, asook Ganaga-pas baie besonders.

Thia D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia D

Hartlike verblyf op Calvinia

Ons het heerlik oorgebly by Calvinia Guest House. Die gasvrou, Talitha, was baie gaaf en het moeite gedoen om na ons behoeftes om te sien. Die koste was baie billik en die kamer het meer geriewe gehad as wat ek verwag het. Ons het in kamer een gebly, dit is gerieflik naby aan 'n lekker braaiplek. Dit het 'n mikrogolf, yskas, gasstoof en eetgerei. Die mark in die kerksaal was een van die hoogtepunte van ons naweek, heerlike pannekoek geëet en die plattelandse gasvryheid geniet. Dit is ook die moeite werd om die museum te besoek.

Liz K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liz K

Ons het onmiddellik tuis gevoel by die gastehuis.

Dit is 'n karaktervolle plek, die gedeelte waar ons geslaap het was skoon en het al die basiese nodighede gehad. Die gasvrou was vriendelik en toeganklik.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Noeline B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Noeline B

Kamer heerlik ruim! In die algemeen goeie waarde vir geld.

My enigste negatiewe kommentaar is: (1) Die ingang is aan die "agterkant" en nie soos op die foto nie. Ou motor-rommel is op die sypaadjie baie na aan die ingang; dit lyk soos 'n skrootwerf. My onmiddellike gedagte was, "waar het ek myself in begewe". Gaan mens egter binne, is jy aangenaam verras - dis 'n ruim eenheid met pragtige ou meubels. (2) Die badkamer het slegs 'n stort.

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingstraat 47, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH5fXq5UmoxpIF0ixktUQqVAjWAIwwRaG5CRa2V31AcSJrXNTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 47 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474579253941 19.771025329828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang