Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calvinia Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 50 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Louise S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvryheid by Calvinia Guesthouse uitstekend. Wonderlike plekkie om oor te bly. Pragtige plek, alles skoon en netjies. Heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker gekuier. Ons het heerlik gekuier. Dit is baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan V
1 nag
5.0
Apr 2024

Stil oornaggeriewe. Ja, hierdie keer in 'n losstaande kamer met eie stortgeriewe. Ook toegerus met TV, mikrogolfoond en klein yskassie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis A
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker en rustig. Alles netjies en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus D
1 nag
5.0
Mrt 2024

Die gastehuis is baie netjies. Ek kon regtig ontspan. Ek het lekker oorgebly en die gasvryheid geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Braam V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Lekker gebly! As alle (guesthouses) sulke diens kan gee en handhaaf, hierdie is 'n voorbeeld vir baie ander.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bardene T
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Dit was koud. 'n Warm elektriese kombers op die bed sou baie gehelp het. Basiese verblyf. Lekker bed en warm water, maar die plek is baie koud en oud - benodig 'n bietjie TLC. Vriendelike gasvrou.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alfreda B
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2024

Comfortable. Everything was fine although the fridge was noisy, which affected my sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hannes V
1 nag
5.0
Des 2023

Wonderlik! Goeie oornag ervaring. Dit was 'n aangename ervaring en verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Philip D
1 nag
5.0
Des 2023

Presies die plek om te ontspan! Heerlik, netjies en stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Leon & Talita Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 95

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stiglingstraat 47, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAVH5fXq5UmoxpIF0ixktUQqVAjWAIwwRaG5CRa2V31AcSJrXNTo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 50 5 1 5 47 Stigling Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.474579253941 19.771025329828

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang