Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Calvinia Lodge

Selfsorg

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Joos L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Ideal vir 'n vinnige oornag in Calvinia. Skoon en netjies en alles werk soos verwag word. Dit was baie koue weer en die lugversorger het uitstekend gewerk om die eenheid op te warm. Verder, met 'n elektriese kombers op die matras was dit nie nodig om enige van die baie ekstra komberse te gebruik nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandi B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Nice stay. Very small kitchen that could desperately use a bigger fridge (no freezer, so do not bring along a lot of things that need to be chilled or anything that needs to be frozen. The compartment that's supposed to be for the freezer hardly fits an ice tray). The TV unfortunately didn't work, but it wasn't an issue for us. Everything else was comfortable and clean, with good beds!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Gerhard O
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2022

'n Baie gerieflike en skoon huis, met alles wat mens nodig het. Die ontvangs en diens was baie effektief en vriendelik. Die huis het groot kamers en die kombuis is toegerus met alles wat mens nodig kan kry. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Regan A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Dit was definitief baie baie meer as wat ek verwag het van die Calvinia Lodge Annie's Place. Was soos 'n droom om daar tuis te gaan. Alles was in plek en so netjies. Het nie alles verwag wat ons ontvang het nie. Plekkie was skoongemaak met skoon en vars handdoeke. Bed was uitstekend en die wegbreek by Calvinia Lodge was iets om oor in 'n boek te skryf. Kan nie wag om weer daar tuis te gaan nie. Die keer sal dit langer as een naweek wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alta
Calvinia Lodge
Middag Reagan, Baie dankie ons sal altyd daarna strewe om ons gaste te beste te bied. Vertrou ons sien julle weer! Hantam Groete, Lorraine

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 35

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoopstraat 52, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyJXqXOTy7lBui6QnxmOVi9164K2wsa9guV3ZqdDlLYfngw79RZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 52 Hoop Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.473859347264 19.776687425002

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang