Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Chios Place Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Chios Place Home bied selfsorgverblyf met 'n see-uitsig in Calypso Beach, Langebaan. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek.

Hierdie huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die derde badkamer het 'n bad en stort.

Die ruim oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus. Dit lei na die etenstafel. Die sitarea het sitplek en 'n TV.

Daar is 'n ingeboude braai en die leefarea lei na die balkon met 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die verblyf is lekker naby die strand, minder as 2,5 km van Mykonos Casino af, en minder as 6 km van Langebaan Buiteklub af.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 7 resensies vir Chios Place Home
Netheid
4.3/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.1/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Anneke Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 420

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
  • Gaste dink Chios Place Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chios-keeromstraat 9, Calypso Beach, Langebaan, 7354, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA52dc684ee101331a451aa936b3173596c705402889d17e9fe499e98b8b2d28dba77659b8f02f626d406d25ba98ad549393b2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 7 5 1 4 9 Chios Close Calypso Beach 7354 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.054674398364 18.043000223943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang