Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Guest House

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Annemarievdw71@icloud.com V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Uitstekend. Diens, akkom en fasiliteite puik. Knap gedaan aan Ninja, Mats, Elfie en res van span. Applous aan John vir tuin instandhouding.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ninja
Cambalala Guest House
Thank you so much, it was a pleasure having you here. Cambalala family is looking forward to see you soon again.

Marius S
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2021

Pragtige uitsig net oortref deur die ongelooflike diens en gasvryheid. Uitsig oor die Knysnameer en die Heads vanuit al die kamers. Dekor en toerusting is uitmuntend. Nicole is 'n wonderlike gasvrou wat altyd regstaan om haar gaste welkom te laat voel. Alles in die gastehuis, van die uitsig tot die meubels, is net van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Ongelooflike mooi uitsig oor Knysna Meer en die Koppe en persoonlike diens baie besonders. Ons het ons huweliksherdenking gevier en ons keuse van verblyf het die naweek baie besonders gemaak. Die gastehuis is uitstekend geleë om toeriste-besienswaardighede en restaurante te besoek. Die uitsig vanaf die gastehuis oor die Knysna Meer en die Knysna Koppe is ongelooflik mooi en die saligheid wil jou verswelg met pragtige, goed versorgde swembad en tuin. Die kamer was baie ruim en ontbyt was 'n heerlike verskeidenheid vrugte, brode, kase, vleise ens. wat baie keurig voorgesit is. Die uitsig is so fantasties mooi dat jy werklik tyd by die gastehuis wil spandeer en daar is heerlike, interessante kuierhoekies. Die gasvryheid van die gasvrou/eienaar, Nicole, het 'n baie persoonlike diens ingesluit en niks was te veel gevra of te veel moeite. Sy het baie goeie restaurantbesprekings gedoen en uitstekende voorstelle gemaak vir ekskursies vir ons eerste besoek aan Knysna. Ons was heerlik bederf met sjampagne vir ons herdenking teen geen addisionele koste nie. Sal beslis weer die gastehuis besoek as ons in Knysna tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Heaven on earth! Een werkelijk fantastisch guesthouse! Prachtige ligging met uitzicht op de Knysna Lagoon en Knysna Heads! Zeer stijlvolle kamers. Gastvrouw Nicole doet er alles aan om je verblijf aangenaam te maken, ze maakt het heel persoonlijk en je voelt je er meteen thuis. Heerlijk relaxen in de prachtige tuin. Lekker uitgebreid ontbijt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Ninja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 1)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 1)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders onder 14
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Circular-rylaan 46, Paradise, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8e91ca34b98b0490d8dadbf47fb10dbb0b3d2213e1c8d68d3b8ce817e1b3803d39f489bde67e0f5589737f627ecd4d0ee2c2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 1) 4 5 1 5 46 Circular Drive Paradise 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.034257007472 23.031688928604

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang