Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Bushveld Retreat

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Willem D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Goeie ontspanning! Goeie ligging. Veilig. Cambalala self het baie aktiwiteite sonder om oord te verlaat. Die seekoeie is die sterre!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat u die ligging en veiligheid waardeer het. Ons is bly dat u die aktiwiteite by Cambalala geniet het en dat die seekoeie 'n hoogtepunt was! Ons hoop om u weer te verwelkom in die toekoms!

Stephen F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Very enjoyable stay. Lovely restaurant. Wonderful property with a well-stocked kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Thank you for your kind words! We're thrilled to hear that you enjoyed your stay and found the kitchen well-stocked. We strive to make our property comfortable and convenient for our guests. We look forward to welcoming you back!

Roslin A
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Ultimate tranquility. We planned a last minute family trip and Cambalala Bushveld Retreat exceeded our expectations. The lodge is pristine, beautiful and tranquil. We were fortunate to see a juvenile hippo who was displaced and took refuge near the terrace, a daily attraction for all the guests. We will be back soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Thank you for your wonderful feedback! We’re so glad to hear that Cambalala exceeded your expectations and that you enjoyed the peaceful atmosphere. The juvenile hippo sounds like a fantastic bonus! We can’t wait to welcome you back soon!

Eric D
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Okt 2024

We recommend the place. Great place to stay. Super beds. We will come back. One small negative point: last evening our neighbours had a party till late at night. That was not in line with the 'rules'. I mentioned it at the reception, but the three ladies started to laugh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Thank you for your kind words! We’re thrilled to hear you enjoyed your stay and found the beds super comfortable. We sincerely apologise for the disturbance caused by your neighbours' late-night party. We take noise complaints seriously, and it’s unfortunate that your concerns weren't handled appropriately at reception. Your feedback is valuable, and we will address this with our team to ensure better management in the future. We look forward to welcoming you back!

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Baie dankie vir u terugvoer! Dit is wonderlik om te hoor dat u 'n prettige verblyf gehad het en dat alles in uitstekende orde was. Ons hoop om u weer te verwelkom in die toekoms!

Anton V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Gerieflike eenheid in 'n pragtige oord. Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Goeie deurentyd kommunikasie vanaf agent wat alle vrae beantwoord. Kruger Park Lodge is van uitstaande gehalte wat baie goed onderhou word. Dit is ook gerieflik naby die KNP vir dagbesoeke. Twee klein probleempies by aankoms, maar danksy uitstekende diens by ontvangs was dit letterlik binne 5 minute uitgesorteer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Baie dankie vir u terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die gerieflike eenheid geniet het en dat ons diens u gehelp het om die probleem vinnig op te los. Ons hoop om u weer te verwelkom!

Ockie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2023

Rustige wegbreek saam met familie. Rustige bos-ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jomarie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Baie om te doen vir die hele familie en net 'n entjie van die Kruger Wildtuin. Rustig en baie mooi omgewing, baie naby die Kruger. Vriendelike diens en 'n lekker restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Baie dankie vir u mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die rustige omgewing en vriendelike diens geniet het. Ons hoop om u binnekort weer te verwelkom!

Zeriah W
Kort verblyf
5.0
Mei 2023

Drie verskeie eenhede bespreek vir 'n groep van 12. Algeheel baie netjies. Baie netjies en uitstekende deurentyd kommunikasie om al ons vrae te beantwoord.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Raymond
Cambalala Bushveld Retreat
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is bly dat die netheid en ons kommunikasie u verwagtinge kon oortref. Ons sien uit daarna om u weer te verwelkom!

Nthabiseng M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2023

It was a nice place. Got the value for my money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea383412bb2562ef1a211ccae38516ca21d360000859d2b63ef2ddedc76ef7b126bc0fdcdc5b6ad24218f718a36cce71f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang