Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cambalala Bushveld Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raymond Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 30 resensies vir Cambalala Bushveld Retreat
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willem D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem D

Goeie ontspanning!

Goeie ligging. Veilig. Cambalala self het baie aktiwiteite sonder om oord te verlaat. Die seekoeie is die sterre!

Stephen F - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephen F

Very enjoyable stay. Lovely restaurant.

Wonderful property with a well-stocked kitchen.

Roslin A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roslin A

Ultimate tranquility.

We planned a last minute family trip and Cambalala Bushveld Retreat exceeded our expectations. The lodge is pristine, beautiful and tranquil. We were fortunate to see a juvenile hippo who was displaced and took refuge near the terrace, a daily attraction for all the guests. We will be back soon.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anton V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Gerieflike eenheid in 'n pragtige oord.

Gerieflike eenheid met alles wat nodig is. Goeie deurentyd kommunikasie vanaf agent wat alle vrae beantwoord. Kruger Park Lodge is van uitstaande gehalte wat baie goed onderhou word. Dit is ook gerieflik naby die KNP vir dagbesoeke. Twee klein probleempies by aankoms, maar danksy uitstekende diens by ontvangs was dit letterlik binne 5 minute uitgesorteer.

Ockie S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie S

Rustige wegbreek saam met familie.

Rustige bos-ervaring.

Jomarie N - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jomarie N

Baie om te doen vir die hele familie en net 'n entjie van die Kruger Wildtuin.

Rustig en baie mooi omgewing, baie naby die Kruger. Vriendelike diens en 'n lekker restaurant.

Zeriah W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zeriah W

Drie verskeie eenhede bespreek vir 'n groep van 12. Algeheel baie netjies.

Baie netjies en uitstekende deurentyd kommunikasie om al ons vrae te beantwoord.

Nthabiseng M - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nthabiseng M

It was a nice place.

Got the value for my money.

Buang M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Buang M

Peaceful.

It was a great experience with friends.

Linette H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linette H

Rustig. Skoon. Veilig. Pragtige oord.

Ek kan dit beslis aanbeveel. Ons het heerlik uitgerus. Sal beslis weer gaan.

Lindie J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie J

Ruim, gemaklik en gerieflik.

Die privaat villa het ruim vertrekke en is gemaklik ingerig om 6 volwassenes te akkommodeer. Die nabygeleë winkelsentrums bied al die inkopie-gerief vir 'n gesin se behoeftes. Kruger Park Lodge is so gerieflik naby aan die Krugerwildtuin se hekke geleë. Hiermee saam bied die lodge se buitemuurse aktiwiteite die perfekte balans van wildtuin-besoeke en familie-vermaak in die gemak en rustigheid van die Laeveld.

Robert W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W

Baie netjiese plek en kinders het baie gehad om te doen.

Baie mooi uitsig oor gholfland en baie om te doen vir kinders. Plek was netjies en skoon en maklik om te vind. Sal dit verseker aanbeveel vir familie en vriende. Kos by restaurant was heerlik en die diens uitstekend.

Shenell A - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shenell A

Ons almal het ons tydjie terdeë geniet.

Netjies, gemaklik, gerieflik met genoeg ruimte. Baie tevrede.

Brett S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brett S

Great setting, awesome, clean accomodation. Ideal if visiting Kruger Park only for a day or two.

Great to see wildlife around accommodation in early mornings. Surroundings well maintained and staff very accommodating.

Margherite V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margherite V

Fantastic.

Fantastic house, highly recommended.

Lebo M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lebo M

It was wonderful.

We had a beautiful time there.

Andre D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D

Baie lekker gewees.

Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Mariette D - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette D

Pragtige omgewing die jou tot rus laat kom, op een korte afstand van Kruger Park en andere dag uitstappies.

Zal die vakansie verblyf seker nog een keer gebruik. Alles was in orde.

Wessel F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wessel F

Lekker, sentraal, mooi.

Sal weer hier bly as ek as kom.

Peter R - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter R

Awesome place near Kruger Park

One of the most awesome places we ever staying in in South Africa. The entire residential area and the house itself are just brilliant. Secure area, 24 hours reception, very quiet with own golf course, a river with hippos, impalas walking alongside the road and much more. The house is very spacious, we were a company of 5 adults and one child and there was a lot of space for all of us. Nice bedrooms, fully-furnished kitchen, and modern bathrooms made this stay very comfortable for us. If you are looking for the accommodation in Hazyview you must definitely consider this option, you won't be disappointed.

Ria P - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ria P

Ons het 'n awesome tyd gehad!

Dis nie die eerste en sal ook nie die laaste verblyf by Kruger Park Lodge wees nie. Ons het heerlik ontspan en het 'n wonderlike tyd gehad. Ek sal net aanraai dat hulle 'n hekkie of iets onder aan die trappe sit aangesien daar maklik 'n ongeluk kan gebeur as jy lein kindertjies het.

Rendani N - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rendani N

Awesome!

We had a great time at Cambalala.

Archele T - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Archele T

Uitstekend! Rustig! Natuur!

Dit was so lekker so naby aan die Wildtuin! Tussen die natuur en die wild! Daar is soveel om te doen! Die perfekte plek vir 'n familie! Sal beslis weer terug gaan!

Muriel S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Muriel S

Dit was heerlik!

Ons tydjie daar net te kort!

Simon S - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

A home away from home.

I will return to Cambalala Kruger Park Lodge with my family in the future. A true home from home experience.

Callie B - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Callie B

Baie dankie.

Alles was wonderlik gereël. Die plek was netjies en goed toegerus. Die skoonmaakdiens was uitstekend. Die opvolg in verband met die bespreking was puik. Ek sal beslis in die toekoms weer van julle gebruik maak.

Helena M - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena M

Amazing experience.

The lodge was beautiful and very we'll equipped. A home away from home. Awesome experience. Will definitely be back.

Birgit S - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Birgit S

It was really nice at Cambalala Kruger Park Lodge.

We highly recommend Cambalala Kruger Park Lodge. It is very nice on-site, and the units are clean. Staff are very friendly. We will visit again in future.

Robert M - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robert M

Had a great holiday

Excellent accommodation, a truly great place to stay.

Vanaf
Vanaf R2 750
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 750
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Portia Shabangurylaan, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA49ea383412bb2562ef1a211ccae38516ca21d360000859d2b63ef2ddedc76ef7b126bc0fdcdc5b6ad24218f718a36cce71f3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 750 per nag (plek vir 6) 30 5 1 5 Portia Shabangu Drive Hazyview 1242 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-21:00 10:00 -25.041131411386 31.135994195938

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang